S1.E1 ∙ Liefdes DriehoekFri, Aug 2, 2024'n Liefdes driehoek loop oor as een dood aangetref is. Wie van die verdagtes kon dit doen.Rate
S1.E2 ∙ Visfabriek MoordFri, Aug 9, 2024Lynette is met 'n pylgeweer doodgeskiet. Wie van die verdagtes kon dit doen: Piet, Lynette se eks-kêrel; Johan, Lynette se verloofde; Sanet, Johan se man en/of Adriaan, Johan se seun.Rate
S1.E3 ∙ Koffiewinkel MoordFri, Aug 16, 2024'n Koffiewinkel eienaar, Duane, is vergas.Maar wie van die vier verdagte/-s: Peter, Boetie, Aletta en/of Simoné kon dit gedoen.Rate
S1.E4 ∙ Slaghuis MoordFri, Aug 23, 2024'n Slaghuis eienaar, Johan, is vermoor, maar wie van die vier verdagte/-s het dit gedoen.Rate
S1.E5 ∙ Skroewedraai MoordTue, Aug 27, 2024'n Boervrou, Mia, is met 'n skroewedraaier doodgesteek, maar wie van die vier verdagte/-s het dit gedoen.Rate