Books tagged: seuns van god

Some content may be filtered out. To view such content, change your filtering option.

Found 4 books

Price: Free! Words: 11,910. Language: Afrikaans. Published: {{ 1347819883000 | date:'longDate' }} . Categories: Nonfiction » Religion & Spirituality » Christianity
Ware volwassenheid is om kinderlik saam met My te lewe met ‘n suiwer hart. Slegs met eenvoudige gehoorsaamheid soos ‘n kind teenoor ‘n vader, met vader-kind-liefde. Tensy jy na My toe kom soos ‘n kind, sonder jou godsdienstige kennis, kan Ek nie met jou werk nie. Kom vra ‘n nuwe, skoon, suiwer hart.Kom tot bekering - want My oordeel kom na My huis, en dit kom gou!
Price: Free! Words: 11,340. Language: Afrikaans. Published: {{ 1325609309000 | date:'longDate' }} . Categories: Nonfiction » Religion & Spirituality » Christianity
Die boek sal ‘n waarskuwing wees vir dié wie die Here geroep het, maar hulle het nie die Here se roep in gehoorsaamheid geantwoord nie. Want my Dawid’s sal dubbeld die porsie ontvang, omdat Ek die salwing, outoriteit en koningskap van die Saul’s verwyder het. Want die Saul’s luister na en gehoorsaam mense. My Dawid’s luister na en gehoorsaam My.
Price: Free! Words: 19,840. Language: Afrikaans. Published: {{ 1325608570000 | date:'longDate' }} . Categories: Nonfiction » Religion & Spirituality » Christianity
God het vir my gesê: “Hierdie boek sal gaan oor die voorbereiding vir die Koning se terugkeer en om die wat nie weet nie, te waarsku. Dit sal ‘n geskenk aan My Bruid wees. Dit is vir die wat My liefhet, vir die wat die waarheid soek, wat uitgeroep het:’Here vertel ons meer; slegs die waarheid, Here!’ Die boek sal oor Jesus gaan. Jesus is die sleutel, Jesus moet julle fokus en julle doel wees.”
Price: Free! Words: 12,780. Language: Afrikaans. Published: {{ 1325607673000 | date:'longDate' }} . Categories: Nonfiction » Religion & Spirituality » Christianity
Soos in die dae van My dienaar, Moses, en My volk, Israel, sal Ek weer die uittog doen. Al hierdie sal in die Gees gebeur. Baie met oop oë sal hierdie skuif sien en daaraan deelneem. Hierdie sal die laaste uittog wees, want alles wat in die begin gebeur het sal weer in die einde gebeur. Die plae het alreeds begin. Soos in die dae van ouds gaan Ek My profete oprig en hulle sal spreek met outoriteit wat deur die Vader gegee is. My Johannes die Dopers sal uitroep vanuit die wildernis:”…Berei die weg van die Here, maak Sy paaie reguit!”