S.J.
PRETORIUS
MrsAlbertsClassroom HANSWORS
🍎MrsAlbertsClassroom
Die sirkus
The “freak show,” or “sideshow,” rose to prominence in 16th century England. For centuries, cultures
around the world had interpreted severe physical deformities as bad omens or evidence that evil
spirits were present; by the late 1500s, these stigmas had translated into public curiosity.
Businessmen scouted people with abnormalities, swooped them up, and shuttled them throughout
Europe, charging small fees for viewings. One of the earliest recorded “freaks” of this era was Lazarus
Colloredo, an “otherwise strapping” Italian whose brother, Joannes, protruded, upside down, from his
chest.
The conjoined twins “both fascinated and horrified the general public,” and the duo even made an
appearance before King Charles I in the early 1640s. Castigated from society, people like Lazarus
Eager, capitalized on their unique conditions to make a little cash — even if it meant being made into a
public spectacle. But until the 19th century, freak shows catered to relatively small crowds and didn’t
yield particularly healthy profits for showmen or performers.
In 19th century America, gawking at people who were born with deformities was not only socially
acceptable — it was considered family entertainment.
P.T. Barnum made millions by capitalizing on this. His “freakshows” brought together an amalgam of
people considered to be curiosities — bearded ladies, tattooed men, the severely disfigured, and the
abnormally short and tall — many of whom were unwillingly forced into the industry as young children.
Barnum hyperbolized (or altogether falsified) the origins of these performers, which made them out to
be beasts, rare “specimens,” and cretans. When he met criticism for “perpetuating hoaxes”, he
countered that he was only on a mission to sprinkle society with a little magic: “I don’t believe in
duping the public,” he wrote to a publisher in 1860. “But I believe in first attracting and then pleasing
them.”
🍎MrsAlbertsClassroom
Sirkus 1942
🍎MrsAlbertsClassroom
TITEL - Gedig handel oor ‘n hanswors/nar
(clown) – Spot met ander en word ‘n
HANSWORS bespotting van hulself.
1. Oor sy afsigtelike boggel,
HIPERBOOL
2. en kromheid, het hul hom gekoggel,
Reël 3:
3. en bitterder was hul venyn venyn =
4. as sy vergroeide ruggraatpyn. malice
Reël 1: Lelike (hideous)
Reël 1: Moontlik ‘n vorm van Kifose (Kyphosis) wat ‘n boggel (hump) op
sy rug veroorsaak.
Reël 2: Kifose buig die rugraat en gaan gepaard met vreeslike pyn en
ongemak. ALLITERASIE. Beklemtoon “hulle” wat hom spot en
“hom” die hanswors.
Reël 2: Die mense spot (mocked) hom a.g.v. sy gebrek (deformity).
Reël 3: INVERSIE. Die mense se aanmerkings is vir hom meer pynvol as
die siekte waaraan hy ly.
Reël 4: Sy ruggraat (spinal cord) is erg vergroeid en veroorsaak pyn.
KONTRAS: Venyn en rugraatpyn
Kyphosis is an exaggerated, forward rounding of the upper back. In older
people, kyphosis is often due to weakness in the spinal bones that causes them to
compress or crack. Other types of kyphosis can appear in infants or teens due to
malformation of the spine or wedging of the spinal bones over time.
🍎MrsAlbertsClassroom
5. Tussen die diere in 'n hoek INVERSIE
6. het hy die eensaamheid gesoek:
7. "Met klere wat gedurig gaar is,
8. wat doen die vent met sy salaris?"
Reël 5: Voel gemakliker rondom diere as mense. Diere veroordeel nie.
Reël 6: Verkies eensaamheid bo die spot en venyn van mense. IRONIES.
Reël 6: DUBBELPUNT. Verduideliking volg. Rede hoekom hy van mense
vlug.
Reël 7&8: DIREKTE AANHALING. Die mense skinder oor hom. Dit is wat
hulle sê.
Reël 7: Sy klere is gedurig gaar = alwaysworn/threadbare.. Hy is
verwaarloos (neglected)
Reël 7: ALLITERASIE. Beklemtoon hoe die mense hom kritiseer.
Reël 8: Die woord “vent” is ‘n neerhalende (condescending) woord. Dit
verwys met minagting (disdain) na ‘n man.
DIE RETORIESE VRAAG: Wat doen die man met
sy salaris? Hy lyk asof hy niks geld verdien nie.
Verwys weer na mense se venyn.
🍎MrsAlbertsClassroom
9. Hy't maandeliks by die poskantoor
DUBBELPUNT
10. 'n brief gepos of een gelees Verduideliking
volg
11. by die dierkratte, oor en oor:
12. "Sou daar tog êrens iemand wees?"
Reël 9: ELISIE. Hy het
Reël 9: Elke maand – dus iemand wat omgee en hy antwoord.
Reël 10: Korrespondeer (correspond) met iemand. Niemand weet wie nie
en hy deel dit met niemand.
Reël 11: Hy hou sy korrespondensie vir homself, dis privaat.
Reël 11: HERHALING. Beklemtoon die emosie wat die briewe verwek. Dit
word met verlange oor en oor gelees.
Reël 12: Mense se kommentaar. Kan amper nie glo dat hy moontlik
iemand het wat vir hom omgee nie.
RETORIESE VRAE: Die mense vra hierdie vrae ondermekaar
in plaas daarvan om hom self te vra. Dus kry hulle geen
antwoord nie.
🍎MrsAlbertsClassroom
13. En daardie ewige reuk van drank:
14. nie een sou huil as hy bedank,
15. maar waar hy in die sirkustent
METAFOOR
16. aapagtig teen die firmament,
17. hoog teen die takelwerk, kon klouter,
Reël 13: Alkoholis. Drink moontlik om die venyn van mense te hanteer
sowel as die pyn en hartseer weg te steek. Ook om die
waaghalsige toertjies te doen en teen die takelwerk op te klim.
Reël 13: DUBBELPUNT. Redes volg waarom hy moontlik drink.
Reël 14: TRAGIES! Niemand gee vir hom om nie, sal hom nie mis as hy
bedank nie.
Reël 15: WENDING. Teenstellende voegwoord “maar”. Ten spyte van sy
gebrek is hy in staat om waaghalsige toertjies te doen vir die
vermaak van ander. Hy doen dit goed.
Reël 16: Hemelruim, dus baie hoog teen die sirkustent se dak.
Reël 17: Toue en stellasies om bo by die tent uit te kom.
Reël 17: klim soos ‘n dier – verwysing na ‘aapagtig’
🍎MrsAlbertsClassroom
18. die dood uittart, en, klein kabouter, METAFOOR.
Dalk ook
19. sy duiwelstreke uithaal onder omdat hy klein
van bou is?
20. dat almal skater vir die wonder,
21. is hy, hoeseer verag, verlate,
22. nog deur die baas beskou as bate.
Reël 18: Waaghalsig – daag die dood uit met sy toertjies (death-defying
stunts)
Reël 19: stoutigheid/poetse bak, in sy roetine speel hy ‘n kabouter
(Afrikaanse sêding - stoute kabouter)
Reël 20: lekker lag, hard lag, skree van die lag (LOL 😂).
Reël 21: Word nie gerespekteer nie. Nie geliefd nie. Is alleen. Sy kollegas
verafsku hom.
Reël 22: IRONIE. Die sirkus baas baat uit sy optredes en maak steeds geld.
Alhoewel sy kollegas min van hom dink, is hy steeds ‘n integrale
deel van die sirkus.
🍎MrsAlbertsClassroom
23. Toe het 'n brief gekom eendag ...
24. Hy't oor die bed gebuk, verblind,
25. terwyl die boggelvroutjie, sag,
26. sterwend fluister: "Dankie my kind..."
Reël 23: “Toe” WENDING. Hier verskuif die fokus van die gedig.
Reël 23: ELLIPS. Laat die leser wonder wat volgende gaan gebeur. Dui
tydsverloop en plek verandering aan.
Reël 24: ELISIE. Hy het
Reël 24: Hy staan gebukkend oor ‘n bed. Verblind met trane.
Reël 25: VERKLEINING. Die vrou is klein en het ook ‘n boggelrug. Kifose is
oorerflik, dus ‘n familielid. Sy ma.
Reël 26: Sy is besig om te sterf. Sy fluister, verswak, kwyn weg.
Reël 26: Haar woorde vertel vir ons dat hy sy geld maandeliks na haar
gestuur het om haar te versorg. Hy het nooit vir homself gewerk
nie, maar ter wille van haar. Hy het die spot en terg en koggel
vir haar trotseer. ELLIPS aan einde dui aan dat die vrou nie die
sin voltooi nie – moontlik gesterf – laaste woorde. Redes vir
bedanking word uitgelaat.
DIE BRIEWE: Hy het maandeliks geld saam met sy briewe aan haar gestuur en
sy het in liefde vir hom teruggeskryf. Die enigste persoon wat vir
hom omgegee het, het nou gesterf. TRAGIES!
🍎MrsAlbertsClassroom
As jy ooit soos die “hanswors” voel,
onthou die liedjie, this is me, se
woorde: