reg
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
reg | regte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
reggie | reggies |
- IPA: [rɛχ], meervoud: [ˈrɛχtə], teenwoordige tyd: [rɛχ]; verlede tyd: [χəˈrɛχ]
- رَِخْ , meervoud: رَِخْتِی, teenwoordige tyd: رَِخْ ; verlede tyd: خِرَِخْ
- règ, meervoud: règte, teenwoordige tyd: règ; verlede tyd: gerèg
- (juridies) Al die reëls in 'n samelewing wat deur bevoegde owerhede neergelê is om die gedrag van en verhouding tussen regsubjekte te reguleer.
- Geregtigheid; regverdigheid; billikheid.
- Wetlike, sedelike bevoegdheid, voorreg.
Vertalings: reg | |||
---|---|---|---|
|
|
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | reg | regte |
- Goed en korrek.
- Gereed en klaar.
- Werklik of eg.
Vertalings: reg | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
reg |
- Presies; net.
- Reguit; in orde.
- Behoorlik; juis; goed.
Vertalings: reg | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor reg.
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | reg | regs |
Genitief | rega | regas |
Datief | rege | reges |
Akkusatief | regi | regis |
Vokatief | o reg | o regs |
- IPA: [reg], genitief: [reˈga], datief: [reˈge], akkusatief: [reˈgi], vokatief: [oˈreg]; meervoud: [regz], genitief: [reˈgas], datief: [reˈges], akkusatief: [reˈgis], vokatief: [oˈregz]