Gaan na inhoud

stellende trap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  stellende trap     stellende trappe  
IPA: [ˈstɛləndə trɑp], meervoud: [ˈstɛləndə ˈtrɑpə]
سْتَِلِنْدِی تْرَپْ , meervoud: سْتَِلِنْدِی تْرَپِی
Die vorm wat 'n byvoeglike naamwoord het as dit nie die vergrotende of oortreffende trap vorm nie.

    Sinonieme

positief

    Vertalings

  Vertalings:    stellende trap
Duits: Positiv(de), Grundstufe(de)
Engels: positive(en)
Nederlands: stellend trap(nl)