Gaan na inhoud

sterwe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sterwe 
Verlede Tyd  ek   het gesterwe, gestorwe        
IPA: onbepaalde wys: [ˈstɛrvə]; verlede deelwoord: [xəˈstɛrvə, xəˈstorvə]
onbepaalde wys: سْتَِرْڤِی ; verlede deelwoord: خِسْتَُورْڤِی , خِسْتَِرْڤِی
Ophou om te lewe, doodgaan.
sterf

    Sinonieme

doodgaan, (Slaams-Afrikaans ook:) meniengal, wafaat

    Vertalings

  Vertalings:    sterwe
Engels: die(en)
Duits: sterben(de)