Bruinalbatros
Voorkoms
Bruinalbatros | |
---|---|
Opgestopte individu in die Natural History Museum, Wene | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. fusca
|
Binomiale naam | |
Phoebetria fusca (Hilsenberg, 1822)[2]
|
Die Bruinalbatros (Phoebetria fusca) is 'n voël wat selde aan die Suid-Afrikaanse kus gesien word. Die voël is 'n swerwer, is roetbruin en het 'n wit oogkring. Die stert is lank en wigvormig en die vlerke is lank en smal. In Engels staan die voël bekend as Sooty Albatross.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Phoebetria fusca". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Brands, S. (2008)