Gaan na inhoud

Gonubie: Verskil tussen weergawes

Koördinate: 32°56′35″S 28°0′29″O / 32.94306°S 28.00806°O / -32.94306; 28.00806
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
+nuwer sjabloon
regstellings
Lyn 36: Lyn 36:
| demographics2_title3 = [[Xhosa]]
| demographics2_title3 = [[Xhosa]]
| demographics2_info3 = 19.7%
| demographics2_info3 = 19.7%
| demographics2_title3 = Ander
| demographics2_title4 = Ander
| demographics2_info3 = 3.2%
| demographics2_info4 = 3.2%
| poskode = 5256
| poskode = 5256
| skakelkode = 043
| skakelkode = 043
Lyn 46: Lyn 46:
'''Gonubie''' is 'n dorp in [[Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit|Buffalo City]] in die [[Oos-Kaap]] [[provinsies van Suid-Afrika|provinsie van Suid-Afrika]].
'''Gonubie''' is 'n dorp in [[Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit|Buffalo City]] in die [[Oos-Kaap]] [[provinsies van Suid-Afrika|provinsie van Suid-Afrika]].

Kusdorp aan die mond van die Gonubierivier, 21 km noordoos van [[Oos-Londen]]. Die naam beteken Braamrivier in Khoisan.
Kusdorp aan die mond van die [[Gonubierivier]], 21 km noordoos van [[Oos-Londen]]. Die naam beteken Braamrivier in Khoisan.

Gonubie het ongeveer 11 500 inwoners, wat in die lae-inkomste gebied van Mzamomhle, die middel-inkomste gebied van Riegerton Park woon, en die meerderheid van die inwoners wat in die middel- en boonste inkomstegroep area woon. Gonubie het 18 "weë" en 12 "strate". Daar is ook die uitbundige rivier area, wat 'n gewilde toeristebestemming is. Gonubie se hoofstrand is 'n pragtige strand met 'n spaanderbordvoetpad van internasionale standaard. In 2010/11 het Gonubie se strand die gesogte [[Blouvlagstrand]]-toekenning ontvang.

Wysiging soos op 12:15, 16 Februarie 2014

Gonubie
Gonubie is in Oos-Kaap
Gonubie
Gonubie
 Gonubie se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°56′35″S 28°0′29″O / 32.94306°S 28.00806°O / -32.94306; 28.00806
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
MunisipaliteitBuffalo City
Oppervlak
 • Totaal10,11 km2 (3,90 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal11 471
 • Digtheid1 135/km2 (2 940/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense68.5%
 • Indiërs/Asiërs1.4%
 • Bruin mense2.6%
 • Swart mense26.7%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Engels56.6%
 • Afrikaans20.5%
 • Xhosa19.7%
 • Ander3.2%
Poskode (strate)
5256
Skakelkode043

Gonubie is 'n dorp in Buffalo City in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika.

Kusdorp aan die mond van die Gonubierivier, 21 km noordoos van Oos-Londen. Die naam beteken Braamrivier in Khoisan.

Gonubie het ongeveer 11 500 inwoners, wat in die lae-inkomste gebied van Mzamomhle, die middel-inkomste gebied van Riegerton Park woon, en die meerderheid van die inwoners wat in die middel- en boonste inkomstegroep area woon. Gonubie het 18 "weë" en 12 "strate". Daar is ook die uitbundige rivier area, wat 'n gewilde toeristebestemming is. Gonubie se hoofstrand is 'n pragtige strand met 'n spaanderbordvoetpad van internasionale standaard. In 2010/11 het Gonubie se strand die gesogte Blouvlagstrand-toekenning ontvang.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Gonubie". Sensus 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.