Gaan na inhoud

Kameelperd: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
EmausBot (besprekings | bydraes)
k r2.7.3) (robot Bygevoeg: yo:Àgùnfọ̀n
k r2.7.3rc2) (robot Bygevoeg: kl:Qungasersooq
Lyn 95: Lyn 95:
[[kab:Amdeɣ]]
[[kab:Amdeɣ]]
[[kk:Керік]]
[[kk:Керік]]
[[kl:Qungasersooq]]
[[kn:ಜಿರಾಫೆ]]
[[kn:ಜಿರಾಫೆ]]
[[ko:기린]]
[[ko:기린]]

Wysiging soos op 04:32, 10 Januarie 2013

Kameelperd
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Giraffa
Spesie:
G. camelopardalis
Binomiale naam
Giraffa camelopardalis
Verspreiding van die kameelperd

Die kameelperd, (Giraffa camelopardalis), is 'n soogdier van die familie Giraffidae. Kameelperde kom in Afrika voor, waar hulle veral in oop bosveld aangetref word.

Kameelperde het 'n kenmerkende voorkoms, met hul lang nekke kan hulle tot 5,5 m lank word. Die diere se naam is ook nie, soos dikwels foutief aangeneem word, 'n samestelling van "kameel" en "perd" nie, maar is 'n verafrikaansing van die Latynse camelopardus, oftewel "kameel" en "luiperd". In hierdie geval verwys "luiperd" na die bruin vlekke op die kameelperd se pels. Volwasse kameelperde weeg ongeveer 1500 kg en kan danksy hul sterk, lang bene so vinnig as 50 km/h hardloop.

Na 'n draagtydperk van 14 tot 15 maande word een kalf gebore, gewoonlik tussen Oktober en Januarie. Die kalfie weeg reeds met geboorte tussen 40 en 60 kg en is dan 180 cm hoog. Kameelperde het 'n moontlike lewensduur van 28 jaar.

Sien ook

Bronnelys en verwysings

  1. Fennessy, J. & Brown, D. (2008). Giraffa camelopardalis. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 13 Maart 2009.
  • Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.

Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA