Kameelperd: Verskil tussen weergawes
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: su:Jarapah |
k robot Bygevoeg: is:Gíraffi |
||
Lyn 83: | Lyn 83: | ||
[[id:Jerapah]] |
[[id:Jerapah]] |
||
[[io:Jirafo]] |
[[io:Jirafo]] |
||
[[is:Gíraffi]] |
|||
[[it:Giraffa camelopardalis]] |
[[it:Giraffa camelopardalis]] |
||
[[ja:キリン]] |
[[ja:キリン]] |
Wysiging soos op 12:21, 18 Februarie 2012
Kameelperd | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Giraffa
|
Spesie: | G. camelopardalis
|
Binomiale naam | |
Giraffa camelopardalis | |
Verspreiding van die kameelperd |
Die kameelperd, (Giraffa camelopardalis), is 'n soogdier van die familie Giraffidae. Kameelperde kom in Afrika voor, waar hulle in veral in oop bosveld aangetref word.
Kameelperde het 'n kenmerkende voorkoms, met hul lang nekke kan hulle tot 5,5 m lank word. Die diere se naam is ook nie, soos dikwels foutief aangeneem word, 'n samestelling van "kameel" en "perd" nie, maar is 'n verafrikaansing van die Latynse camelopardus, oftewel "kameel" en "luiperd". In hierdie geval verwys "luiperd" na die bruin vlekke op die kameelperd se pels. Volwasse kameelperde weeg ongeveer 1500 kg en kan danksy hul sterk, lang bene so vinnig as 50 km/h hardloop.
Na 'n draagtydperk van 14 tot 15 maande word een kalf gebore, gewoonlik vanaf Oktober tot Januarie. Die kalfie weeg reeds met geboorte tussen 40 en 60 kg en is dan 180 cm hoog. Kameelperde het 'n moontlike lewensduur van 28 jaar.
Sien ook
- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere
- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name
- Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes
Bronnelys en verwysings
- ↑ Fennessy, J. & Brown, D. (2008). Giraffa camelopardalis. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 13 Maart 2009.
- Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.
Sien kameelperd in Wiktionary, die vrye woordeboek. |