Gaan na inhoud

Kruisbande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
'n Jong lat dra kruisbande met kniphegstukke, 2013
'n Man dra kruisbande met knoophegstukke, 2006.

Kruisbande is 'n kledingbykomstigheid van materiaalstof of leer gemaak, wat oor die skouers gedra word om jou broek bo te hou. Die bande kan elasties wees of van geweefde lap in die vorm van 'n X of Y op die rug. Kruisbande word gewoonlik met knippies of knope (met behulp van leeroortjies aan die ente) aan die broek vasgemaak.