Saffloer
Voorkoms
#0014A8 |
Saffloer is 'n voorwetenskaplike kleur, 'n diep skakering van blou, verkry deur kobalterts te rooster. Tydens die Victoriaanse tydperk is saffloer gebruik om glas blou te kleur.
Die eerste aangetekende gebruik van saffloer as 'n kleurnaam in Engels, was omstreeks die 1550s.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word saffloer soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #0014A8 |
RGB-kleurmodel | (0, 20, 168) |
CMYK | (1, .88, 0, .34) |
HSV | (233°, 1%, .66%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]