Gaan na inhoud

Trem: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
JAnDbot (besprekings | bydraes)
k robot Bygevoeg: bn:ট্রাম Verander: szl:Sztrasbana
k Bronne: Wêreldspektrum-skakel, replaced: * Wêreldspektrum, 1982 → * Wêreldspektrum, 1982 using AWB

(48 wysigings tussenin deur 31 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Beeld:Pesa Jazz Plac Wileński w Warszawie.JPG|duimnael|regs|Trem PESA 128N]]
[[Beeld:Pesa Warszawa.jpg|thumb|right|Trem PESA 120N]]'n '''Trem''' ([[Engels]]: ''tramway, tram''; [[Nederlands]]: ''tram'') is 'n openbare personevervoerstelsel op spore wat gewoonlik deur elektriese enjins aangedryf word. Die elektriese enjins betrek die krag van oorhoofse kabels. Gewoonlik ry 'n trem op spoorweë wat op die openbare weg lê sodat die trem tussen die ander verkeer ry. In dié geval word 'n trem met rigtingsaanwysers en remligte uitgerus.

[[Beeld:First electric locomotive, built in 1879 by Werner von Siemens.jpg|duimnael|regs|Trein van Siemens & Halske]]
[[Beeld:Trams outside Johannesburg City Hall, Market Street.jpg|duimnael|regs|Die tremdiens in Kaapstad]]

'n '''Trem''' ([[Engels]]: ''tramway, tram''; [[Nederlands]]: ''tram'') is 'n openbare mensevervoerstelsel op spore wat gewoonlik deur elektriese motore aangedryf word. Die elektriese motore verkry hul krag uit oorhoofse kabels. Gewoonlik ry 'n trem op spesiale spore wat op die openbare pad, sodat die trem tussen die ander verkeer beweeg. In dié geval word 'n trem met rigtingsaanwysers en remligte toegerus.

== Geskiedenis ==
== Geskiedenis ==
Die eerste tremstelsel is op [[26 November]] [[1832]] in [[Manhattan]]/ [[New York]] geopen en was deur perde getrek. Die spoorstawe was 15 cm hoog en 'n groot belemmering vir ander verkeer. Die perdetrem het eers in ander stede gewild geraak nadat Alphonse Loubat in 1852 die groefspoor ontwikkel het, waardeur die spore gelyk met die oppervlak van die straat gelê kon word. Daarna het die eerste stoomtrems gevolg.

Die perdetrems wat tussen [[1850]] en [[1860]] verskyn het, is spoedig vervang deur stoom- en elektriese trems, wat na die Eerste Wêreldoorlog weer sterk mededinging ondervind het van die motorbus. Die eerste trems is vir goederevervoer gebruik en is deur perde getrek.
[[Beeld:EElokSiemens.jpg|thumb|right|Trein van Siemens & Halske]]Die eerste tremstelsel is op 26 November 1832 in Manhattan/ [[New York]] opgerig en deur perde getrek. Die spoorstawe was 15 cm hoog en 'n groot belemmering vir die verkeer. Die perdetrem het eers vir ander stede populêr geword na dat Alphonse Loubat in 1852 die groefspoor ontwikkel het, waardeur die spore gelyk met die oppervlakte van die straat gelê kon word. Daarna het die eerste stoomtrems gevolg.

Die eerste elektriese tremstelsel ter wêreld is op 16 Mai 1881 in [[Berlyn]] opgerig. [[Werner von Siemens]] het die eerste waens ontwikkel. Die waens was 4,3 m lank en het op 'n roete van 2,5 km gery. Die topsnelheid van die trem was 20 km/h.

Na die [[Tweede Wêreldoorlog]] was tremstelsel in Europa nie meer populêr nie. Baie stede het die tremlyne deur busvervoerstelsel vervang. Maar nou beleef die trem in [[Europa]] 'n renaissance.
Die eerste perdetrem vir passasiersvervoer is in [[1855]] tussen [[Sèvres]] en [[Versailles]] in [[Frankryk]] in gebruik geneem, en daarna is tremdienste vir passasiers ook in ander lande ingestel. Hoewel stoomkrag 'n groot rol in die ontwikkeling van die trem gespeel het, is eksperimentele elektriese trems reeds in [[1880]] gebruik.

Teen die einde van die [[19e eeu]] het die kleiner tremondernemings saamgesmelt ten einde gesamentlik die voordele van die oorhoofse elektriese kabels te benut. Die trems self is ook verbeter en vergroot en die klein vierwieltrem is vervang deur modelle met 2 groot agtwielwaens.

Die eerste elektriese tremstelsel ter wêreld is op [[16 Mei]] [[1881]] in [[Berlyn]] geopen. [[Werner von Siemens]] het die eerste waens ontwikkel. Die waens was 4,3 m lank en het op 'n roete van 2,5 km gery. Die topsnelheid van die trem was 20 km/h. Die eerste elektriese tremdiens in [[Kaapstad]] word in [[1896]] ingestel, tussen [[Adderleystraat]] en [[Mowbray]]. Na die [[Tweede Wêreldoorlog]] was die tremstelsel nie meer so gewild in [[Europa]] nie. Baie stede het die tremroetes deur 'n busvervoerstelsel vervang. Maar onlangs beleef die trem in Europa weer 'n renaissance.

Na die [[Eerste Wêreldoorlog]] het die ekonomiese depressie en die groei van die motornywerheid die trembedryf geknou. Die motorbus het teen die dertigerjare die trem in 'n aantal lande heeltemal vervang, maar in [[Duitsland]], die Skandinawiese lande, [[Switserland]], [[Oostenryk]] en die Oos-Europese lande het die trem nog in gebruik gebly.

===Suid-Afrika===
In [[Suid-Afrika]] is die eerste elektriese tremdiens in [[1896]] tussen Kaapstad en Mowbray ingestel. Die jaar daarna is 'n tremdiens in [[Port Elizabeth]] ingestel, en teen die einde van die [[19de eeu|19e eeu]] ook in [[Oos-Londen]], [[Kimberley]], [[Durban]], [[Johannesburg]] en [[Pretoria]]. Die motorbus het die trem egter hier ook verdring en teen 1935 was daar 50 in [[Kaapstad]] in gebruik. Na die [[Tweede Wêreldoorlog]] is dieselbusse op groot skaal in gebruik geneem.

== Bronne ==
== Bronne ==
* [[Wêreldspektrum]], 1982, ISBN 0908409680, volume 27, bl. 143, 144
* Feitegids- 'n Kernensiklopedie (Kaapstad: 2007)
* Duitse Wikipedia: Straßenbahn [[:de:Straßenbahn]]
* Engels Wikipedia:tram [[:en:tram]]
* Nederlandse Wikipedia: tram [[:nl:tram]]

{{Normdata}}
*Feitegids-'n Kernensiklopedie (Kaapstad: 2007)
*Wikipedia Duits: Straßenbahn [http://de.wikipedia.org/wiki/Straßenbahn]
*Wikipedia Engels:tram[http://en.wikipedia.org/wiki/tram]
*Wikipedia Nederlands: tram [http://nl.wikipedia.org/wiki/tram]

{{saadjie}}
[[Kategorie:Spoorvervoer]]
[[Kategorie:Spoorvervoer]]

[[ar:حافلة كهربائية]]
[[bat-smg:Tramvajos]]
[[be:Трамвай]]
[[bg:Трамвай]]
[[bn:ট্রাম]]
[[ca:Tramvia]]
[[cs:Tramvaj]]
[[da:Sporvogn]]
[[de:Straßenbahn]]
[[el:Τραμ]]
[[en:Tram]]
[[eo:Tramo]]
[[es:Tranvía]]
[[et:Tramm]]
[[eu:Tranbia]]
[[fi:Raitiovaunu]]
[[fr:Tramway]]
[[ga:Tram]]
[[gl:Tranvía]]
[[hr:Tramvaj]]
[[hu:Villamos]]
[[id:Trem]]
[[it:Tram]]
[[ja:路面電車]]
[[ka:ტრამვაი]]
[[ko:노면 전차]]
[[ky:Трамвай]]
[[la:Ferrivia strataria]]
[[lad:Tramvay]]
[[lb:Tram]]
[[lmo:Tram]]
[[lt:Tramvajus]]
[[lv:Tramvajs]]
[[nl:Tram]]
[[nn:Sporvogn]]
[[no:Sporvei]]
[[pl:Tramwaj]]
[[pt:Elétrico]]
[[ro:Tramvai]]
[[ru:Трамвай]]
[[simple:Tram]]
[[sk:Električka]]
[[sl:Tramvaj]]
[[sv:Spårväg]]
[[szl:Sztrasbana]]
[[tr:Tramvay]]
[[tt:Tramway]]
[[uk:Трамвай]]
[[ur:ٹرام وے]]
[[uz:Tramvay]]
[[vi:Tàu điện]]
[[wuu:电车]]
[[yi:טראמוויי]]
[[zh:有軌電車]]
[[zh-min-nan:Chhia-lō͘ tiān-chhia]]
[[zh-yue:電車]]

Huidige wysiging sedert 19:43, 8 Mei 2024

Trem PESA 128N
Trein van Siemens & Halske
Die tremdiens in Kaapstad

'n Trem (Engels: tramway, tram; Nederlands: tram) is 'n openbare mensevervoerstelsel op spore wat gewoonlik deur elektriese motore aangedryf word. Die elektriese motore verkry hul krag uit oorhoofse kabels. Gewoonlik ry 'n trem op spesiale spore wat op die openbare pad lê, sodat die trem tussen die ander verkeer beweeg. In dié geval word 'n trem met rigtingsaanwysers en remligte toegerus.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die eerste tremstelsel is op 26 November 1832 in Manhattan/ New York geopen en was deur perde getrek. Die spoorstawe was 15 cm hoog en 'n groot belemmering vir ander verkeer. Die perdetrem het eers in ander stede gewild geraak nadat Alphonse Loubat in 1852 die groefspoor ontwikkel het, waardeur die spore gelyk met die oppervlak van die straat gelê kon word. Daarna het die eerste stoomtrems gevolg.

Die perdetrems wat tussen 1850 en 1860 verskyn het, is spoedig vervang deur stoom- en elektriese trems, wat na die Eerste Wêreldoorlog weer sterk mededinging ondervind het van die motorbus. Die eerste trems is vir goederevervoer gebruik en is deur perde getrek.

Die eerste perdetrem vir passasiersvervoer is in 1855 tussen Sèvres en Versailles in Frankryk in gebruik geneem, en daarna is tremdienste vir passasiers ook in ander lande ingestel. Hoewel stoomkrag 'n groot rol in die ontwikkeling van die trem gespeel het, is eksperimentele elektriese trems reeds in 1880 gebruik.

Teen die einde van die 19e eeu het die kleiner tremondernemings saamgesmelt ten einde gesamentlik die voordele van die oorhoofse elektriese kabels te benut. Die trems self is ook verbeter en vergroot en die klein vierwieltrem is vervang deur modelle met 2 groot agtwielwaens.

Die eerste elektriese tremstelsel ter wêreld is op 16 Mei 1881 in Berlyn geopen. Werner von Siemens het die eerste waens ontwikkel. Die waens was 4,3 m lank en het op 'n roete van 2,5 km gery. Die topsnelheid van die trem was 20 km/h. Die eerste elektriese tremdiens in Kaapstad word in 1896 ingestel, tussen Adderleystraat en Mowbray. Na die Tweede Wêreldoorlog was die tremstelsel nie meer so gewild in Europa nie. Baie stede het die tremroetes deur 'n busvervoerstelsel vervang. Maar onlangs beleef die trem in Europa weer 'n renaissance.

Na die Eerste Wêreldoorlog het die ekonomiese depressie en die groei van die motornywerheid die trembedryf geknou. Die motorbus het teen die dertigerjare die trem in 'n aantal lande heeltemal vervang, maar in Duitsland, die Skandinawiese lande, Switserland, Oostenryk en die Oos-Europese lande het die trem nog in gebruik gebly.

Suid-Afrika

[wysig | wysig bron]

In Suid-Afrika is die eerste elektriese tremdiens in 1896 tussen Kaapstad en Mowbray ingestel. Die jaar daarna is 'n tremdiens in Port Elizabeth ingestel, en teen die einde van die 19e eeu ook in Oos-Londen, Kimberley, Durban, Johannesburg en Pretoria. Die motorbus het die trem egter hier ook verdring en teen 1935 was daar 50 in Kaapstad in gebruik. Na die Tweede Wêreldoorlog is dieselbusse op groot skaal in gebruik geneem.

Bronne

[wysig | wysig bron]