Gaan na inhoud

Žalvarinis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Žalvarinis
Žalvarinis tydens die musiekfees Rock Nights 2005 (Roko naktys 2005) in Plateliai, Litaue
Agtergrondinligting
OorsprongLitaue
GenresFolk rock, wêreldmusiek
Jare aktief2001hede
AssosiasiesKūlgrinda
Webwerfzalvarinis.lt

Žalvarinis is 'n folkrock-groep uit die Litause hoofstad Vilnius wat in 2001 uit die samewerking van die pagan metal-group Ugnėlakis en die pagan folk-ensemble Kūlgrinda voortgespruit het. Die debuutalbum Ugnėlakis su Kūlgrinda is in 2002 vrygestel.

Diskografie

[wysig | wysig bron]
  • Ugnėlakis su Kūlgrinda (2002, Bomba records)
  • Žalio vario (2005, Prior music)
  • Folk n' Rock (2008, Monako Productions)
  • Gyvas (2014, Robertas Semeniukas)
  • Teka (2016, Robertas Semeniukas)
  • Einam Tolyn (2018, Robertas Semeniukas)
  • The Best of Žalvarinis (2019, Robertas Semeniukas)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Media