Gaan na inhoud

1965 Suid-Afrikaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  1965 Suid-Afrika Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 10 in die 1965 Formule Een-seisoen

Datum 1 Januarie 1965
Amptelike naam 11de Internasionale RAC Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Prins George-renbaan, Oos-Londen, Suid-Afrika
Baan Tydelike straatbaan
3.920 km (2.436 mi)
Afstand 85 rondtes, 333.175 km (207.025 mi)
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Climax
Tyd 1:27.2
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Climax
Tyd 1:27.6 op rondte 80
Podiumplekke
Eerste Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Climax
Tweede Vlag van Verenigde Koninkryk John Surtees Ferrari
Derde Vlag van Verenigde Koninkryk Graham Hill BRM

Die 1965 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op Vrydag, 1 Januarie 1965 op die Prins George-renbaan in Oos-Londen, Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste wedren van die 1965 kampioenskapseisoen en is deur Jim Clark in sy Lotus-Climax gewen.

Klassifikasie

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondtes Tyd/uitgeval Rooster Punte
1 5 Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Climax 85 2:06:46.0 1 9
2 1 Vlag van Verenigde Koninkryk John Surtees Ferrari 85 +29.0 sek 2 6
3 3 Vlag van Verenigde Koninkryk Graham Hill BRM 85 +31.8 sek 5 4
4 6 Vlag van Verenigde Koninkryk Mike Spence Lotus-Climax 85 +54.4 sek 4 3
5 9 Vlag van Nieu-Seeland Bruce McLaren Cooper-Climax 84 +1 Rondte 8 2
6 4 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart BRM 83 +2 Rondtes 11 1
7 12 Vlag van Switserland Jo Siffert Brabham-BRM 83 +2 Rondtes 14
8 7 Vlag van Australië Jack Brabham Brabham-Climax 81 +4 Rondtes 3
9 18 Vlag van Australië Paul Hawkins Brabham-Ford 81 +4 Rondtes 16
10 20 Vlag van Suid-Afrika Peter de Klerk Alfa Romeo 79 +6 Rondtes 17
11 15 Vlag van Suid-Afrika Tony Maggs Lotus-BRM 77 +8 Rondtes 13
12 16 Vlag van Australië Frank Gardner Brabham-BRM 75 +10 Rondtes 15
13 25 Vlag van Rhodesië Sam Tingle LDS-Alfa Romeo 73 +12 Rondtes 20
14 19 Vlag van Verenigde Koninkryk David Prophet Brabham-Ford 71 +14 Rondtes 19
15 2 Vlag van Italië Lorenzo Bandini Ferrari 66 Ontsteking 6
NC 14 Vlag van Verenigde Koninkryk Bob Anderson Brabham-Climax 50 +35 Rondtes 12
Ret 11 Vlag van Swede Jo Bonnier Brabham-Climax 42 Koppelaar 7
Ret 10 Vlag van Oostenryk Jochen Rindt Cooper-Climax 39 Elektries 10
Ret 17 Vlag van Rhodesië John Love Cooper-Climax 20 Halfas 18
Ret 8 Vlag van Verenigde State van Amerika Dan Gurney Brabham-Climax 11 Ontsteking 9
DNQ 28 Vlag van Suid-Afrika Trevor Blokdyk Cooper-Ford
DNQ 23 Vlag van Suid-Afrika Neville Lederle Lotus-Climax
DNQ 21 Vlag van Suid-Afrika Doug Serrurier LDS-Climax
DNQ 27 Vlag van Suid-Afrika Brausch Niemann Lotus-Ford
DNQ 22 Vlag van Suid-Afrika Ernie Pieterse Lotus-Climax
DNPQ 24 Vlag van Rhodesië Clive Puzey Lotus-Climax
DNPQ 29 Vlag van Suid-Afrika Jackie Pretorius LDS-Alfa Romeo
DNPQ 32 Vlag van Suid-Afrika Dave Charlton Lotus-Ford Brand tydens oefensessie
WD 26 Vlag van Rhodesië Ray Reed RE-Alfa Romeo
WD 30 Vlag van Suid-Afrika Brian Raubenheimer Lotus-Ford Enjin nie gereed nie
WD 31 Vlag van Suid-Afrika David Clapham Cooper-Maserati
WD 33 Vlag van Suid-Afrika Alex Blignaut Cooper-Climax
Bron[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "1965 South African Grand Prix" (in Engels). formula1.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2013. Besoek op 26 September 2015.