Ardeotis
Voorkoms
Ardeotis | |
---|---|
'n Gompou (Ardeotis kori) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ardeotis Le Maout, 1853
|
Spesies | |
|
Ardeotis is 'n genus van voëls in die familie van wildepoue en korhane (Otididae). Die genus omvat vier spesies.[1]
Spesies
[wysig | wysig bron]- Ardeotis arabs - Arabiese pou
- Ardeotis australis - Australiese pou
- Ardeotis kori - Gompou
- Ardeotis nigriceps - Indiese pou
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name