Isurus
Voorkoms
Isurus | |
---|---|
Kortvin-mako (I. oxyrinchus) | |
Langvin-mako (I. paucus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Isurus Rafinesque, 1810
|
Tipespesie | |
Isurus oxyrinchus Rafinesque, 1810
| |
Sinonieme | |
|
Die Mako(haai) (Isurus) is 'n genus van haaie in die familie van haringhaaie (Lamnidae). Makohaaie wissel van 2.5 tot 4.5 meter in lengte en het 'n geskatte maksimum gewig van 800 kg. Hulle kan teen 'n spoed van tot 60 km/h swem en kan tot 7 meter in die lug in spring.[2]
Spesies
[wysig | wysig bron]Die genus omvat twee lewende spesies:
- Kortvin-mako (Isurus oxyrinchus)
- Langvin-mako (Isurus paucus)
Die volgende uitgestorwe spesies is van fossiele bekend:
- Isurus americanus†
- Isurus novus†
- Isurus shoutedeni†
- Isurus winkleri†
- Isurus mantelli†
- Isurus willsoni†
- Isurus praecursor†
- Isurus desori†
- Isurus retroflexus†
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Sepkoski, Jack (2002). "A compendium of fossil marine animal genera (Chondrichthyes entry)". Bulletins of American Paleontology. 364: 560. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2012. Besoek op 9 Januarie 2008.
- ↑ Tony Ayling & Geoffrey Cox, Collins Guide to the Sea Fishes of New Zealand, (William Collins Publishers Ltd, Auckland, New Zealand 1982) ISBN 0-00-216987-8