Mooirivier (dubbelsinnig)
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Mooirivier)
Mooirivier kan na een van die volgende verwys:
- Mooirivier (Groot Vis), Oos-Kaap, 33°11′03″S 26°44′59″O / 33.18424°S 26.74981°O
- Mooirivier, ’n sytak van die Tsitsarivier, Oos-Kaap, 31°02′22″S 28°29′25″O / 31.03949°S 28.49019°O
- Mooirivier (Tugela-sytak), 28°45′47″S 30°34′05″O / 28.76308°S 30.56808°O
- Mooirivier (KwaZulu-Natal), dorp in UMgungundlovu-distriksmunisipaliteit, KwaZulu-Natal, 29°12′30″S 29°59′41″O / 29.20824°S 29.9946°O
- Mooirivier (Vaal), 26°52′26″S 26°57′10″O / 26.87396°S 26.95271°O
- Vir die dorp in KwaZulu-Natal, sien Mooirivier (KwaZulu-Natal)
- Vir die rivier in Noordwes, sien Mooirivier (Vaal)
- Mooirivier in die Oos-Kaap, ’n sytak van die Groot-Visrivier.
- Daar is nog ’n Mooirivier in die Oos-Kaap. Dit vloei verby Maclear en is ’n sytak van die Tsitsarivier.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Die rolprent Mooirivier wat in 2015 vrygestel is.
- Mooidikkop, ’n vis wat in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika voorkom.
- Mooigussie, ’n vlindervis wat aan die ooskus van Afrika voorkom.
- Mooimeisie, ’n koekoekvoël wat in Suidelike Afrika voorkom.
- Mooinooi, myndorpie in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.