Steenbras
Voorkoms
Steenbras kan na een van die volgende verwys:
Fauna
[wysig | wysig bron]- Rooisteenbras (Petrus rupestris), 'n seevis wat voorkom aan die Weskus van Suid-Afrika.
- Sandsteenbras (Lithognathus mormyrus), 'n seevis wat voorkom aan die Suid- en Weskus van Suid-Afrika.
- Weskus-steenbras (Lithognathus aureti), 'n seevis wat voorkom aan die Weskus van Suid-Afrika.
- Witsteenbras (Lithognathus lithognathus), 'n seevis wat voorkom aan die Suid- en Weskus van Suid-Afrika.
-
Rooisteenbras
-
Sandsteenbras
-
Weskus-steenbras
-
Witsteenbras
Plekke
[wysig | wysig bron]- Steenbrasdam, 'n dam in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.