Gaan na inhoud

Prignitz (distrik)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Landkreis Prignitz
Wapen Ligging in Duitsland
Basiese gegewens
Deelstaat: Brandenburg
Administratiewe setel: Perleberg
Oppervlakte: 2 123,31 vk km
Bevolking: 77 813 (31 Desember 2016)
Bevolkingsdigtheid: 36,6 inwoners per vk km
Kenteken: PR
Administratiewe verdeling: 26 munisipaliteite
Landrat: Torsten Uhe (onafhanklik)
Amptelike webwerf: landkreis-prignitz.de
Ligging in Brandenburg

Prignitz (amptelik: Landkreis Prignitz) is 'n administratiewe distrik in die uiterste noorde van die Duitse deelstaat Brandenburg wat na die gelyknamige historiese landskap vernoem is.

'n Trop beeste naby HInzdorf in die biosfeerreservaat Rivierlandskap Elbe (Flusslandschaft Elbe)
Herfskleure in die Rambower Moor, 'n heide- en moeraslandskap
Baksteengotiese Evangelies-Lutherse parogiekerk St. Nikloaus in Bad Wisnack. Tot in die tydperk van die Protestantse Hervorming was dit 'n belangrike bedevaartskerk vir pelgrims wat as "Wonderbloedkerk" bekend gestaan het
Vlag vann Brandenburg Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg Wapen van Brandenburg
Selfregerende stedeBrandenburg an der HavelCottbusFrankfurt (Oder)Potsdam
DistrikteBarnimDahme-SpreewaldElbe-ElsterHavellandMärkisch-OderlandOberhavelOberspreewald-LausitzOder-SpreeOstprignitz-RuppinPotsdam-MittelmarkPrignitzSpree-NeißeTeltow-FlämingUckermark