Universiteit van KwaZulu-Natal
Voorkoms
Universiteit van KwaZulu-Natal[1] | |
---|---|
Howard Kollege-kampus in Durban | |
Gestig: | 1 Januarie 2004 (saamsmelting van die universiteite van Natal en Durban-Westville)[1] |
Kanselier: | Mogoeng Mogoeng[2] |
Vise-kanselier: | Nana Poku[3] |
Personeel: | 1 472[4] (2007) |
Studentetal: | 37 850[4] (2007) |
Voorgraadse studente: | 24 897[4] (2007) |
Nagraadse studente: | 3 807[4] (2007) |
Ligging: | Durban, Westville, Pinetown en Pietermaritzburg[1]
29°52′03″S 30°58′51″O / 29.86752°S 30.98081°O |
Kampus: | 5 kampusse[5] |
Kleure: | Rooi en swart |
Webtuiste: | ukzn.ac.za |
Die Universiteit van KwaZulu-Natal of UKZN is 'n universiteit met vyf kampusse wat almal in die provinsie van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika geleë is. Die universiteit is op 1 Januarie 2004 gestig nadat die Universiteit van Natal en die Universiteit van Durban-Westville saamgesmelt het. Tydens die apartheidsjare is die Universiteit van Natal vir blanke persone en die Universiteit van Durban-Westville vir persone van Asiatiese oorsprong gebruik.
Kolleges
[wysig | wysig bron]Die universiteit het vier Kolleges wat in Skole onderverdeel is. Die kolleges is:
- Kollege van Geesteswetenskappe (Humanities)
- Kollege van Landbou, tegniek en natuurwetenskappe (Agriculture, Engineering and Science)
- Kollege van Geneeskunde (Health Sciences)
- Kollege van Bestuur en Regsgeleerdheid (Law and Management Studies)
Fakulteite
[wysig | wysig bron]Die universiteit is verder in die volgende fakulteite onderverdeel:
- Howard Kollege-kampus, Durban
- Pietermaritzburg-kampus, Pietermaritzburg
- Westville-kampus, Westville
- Nelson Mandela Mediese Skool, Durban
- Edgewood-kampus, Pinetown
Noemenswaardige alumni
[wysig | wysig bron]- John Smit, 51ste kaptein van die Suid-Afrikaanse nasionale rugbyspan. [6]
- Imani Sanga, komponis en etnomusiekoloog
- Lize Heerman, sangeres en mediapersoonlikheid
- Gita Ramjee, wetenskaplike en navorser in MIV-voorkoming
- Ncoza Dlova, eerste swart dermatoloog afgestudeer aan die universiteit
- Mondo Mazwai
- Nokwanda Makunga, biotegnoloog
Universiteit van Natal
[wysig | wysig bron]- Steve Biko, anti-apartheid aktivis[7]
- Tommy Bedford, rugbyspeler en anti-apartheid aktivis
- Johannes van Staden, wêreldberoemde botanikus
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 "History of the University of KwaZulu-Natal" (in Engels). University of KwaZulu-Natal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Julie 2012. Besoek op 1 Junie 2014.
- ↑ Moodley, Indu. "The University of KwaZulu-Natal's first chancellor – Dr Frene Ginwala" (in Engels). University of KwaZulu-Natal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020. Besoek op 6 Junie 2018.
- ↑ "Vice-chancellor Professor Nana Poku" (in Engels). University of KwaZulu-Natal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020. Besoek op 25 Junie 2021.
- ↑ 4,0 4,1 4,2 4,3 "University of KwaZulu Natal" (in Engels). Southern African Regional Universities Association. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2020. Besoek op 1 Junie 2014.
- ↑ "Choice of campuses" (in Engels). University of KwaZulu-Natal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2007. Besoek op 18 November 2007.
- ↑ "Ex Varsity prop/hooker John Smit's blazer available at auction Mon,17 March 2014". UKZN. 30 Maart 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2020.
- ↑ "Stephen Bantu Biko". South African history online. September 2007. Besoek op 20 November 2007.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met University of KwaZulu-Natal. |