Gaan na inhoud

Zuzifa Buthelezi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Zuzifa Buthelezi
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapSuid-AfrikaWysig
Familie naamButheleziWysig
BeroeppolitikusWysig

Prins Ntuthukoyezwe Zuzifa Buthelezi (gebore 16 Januarie 1955)[1] is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty.

Persoonlike lewe

[wysig | wysig bron]

Sy vader was Prins Mangosuthu Buthelezi, Inkosi van die Buthelezi-stam en Tradisionele Eerste Minister van die Zoeloevolk.[2] Na sy pa se dood is hy as die regmatige opvolger as hoof van die stam aangewys.

Hy is 'n Inkosi (hoofman) van die Buthelezi-stam in KwaPhindangene. Dien tans as 'n lid van die Nasionale Vergadering. Hy is getroud met uNdlunkulu MaMohale.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024 Verkry op 17 Oktober 2024
  2. Masimula, Nqobile (15 September 2023). "MUT pays tribute to Prince Mangosuthu Buthelezi". IOL.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]