jokes

353 Pins
·
2mo
Dis die seuntjie se eerste dag op skool en die juffrou vra wat se werk doen sy pa. Seuntjie: "My pa is 'n towenaar juffrou. Hy saag mense in die helfte." Juffrou: "En hoe kry hy dit reg?" Seuntjie: "Ek weet nie juffrou, maar in hierdie dorp het ek vyf half boeties en drie half sussies."