South Africa QuotesEk is so 'broke' dat ek elke aand my valstande in my skoen sit met die hoop dat die tandemuis vir my 'n geldjie sal bring!