Roemeens
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Roemeens | Roemeense |
- IPA: [ruˈmiə̯ns], attributief: [ruˈmiə̯nsə]
- رُومَِینْسْ , attributief: رُومَِینْسِی
- Van, betreffende die Roemeniërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Roemenië.
Vertalings: Roemeens | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Roemeens | - |
- (taal) 'n Balkanromaanse taal met ongeveer 26 miljoen sprekers; die amptelike taal van Roemenië en Moldawië (hier Moldawies genoem).
- ISO 639-1: ro
- ISO 639-2(B): rum
- ISO/DIS 639-3: ron
- SIL: RUM
Vertalings: Roemeens | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Roemeens.