Gaan na inhoud

haak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Klerehanger met 'n haak.
Sien ook hak
Enkelvoud Meervoud
  haak     hake    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  haktie     hakies  
Gebuigde stuk metaal waaraan iets opgehang word.
Hook se regterhand is (soos dit 'n tipiese seerower betaam) met 'n haak vervang.
haakplek, haak-en-steek

    Vertalings

  Vertalings:    haak
Engels: hook(en), clasp(en)
Nederlands: haak(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  haak 
Verlede Tyd  ek   het gehaak        
Met 'n haak gryp of vashou.
Die jagluiperd se valskloutjie haak aan die prooi se vel en word dan teruggeruk.
Sy voet haak vas en hy skiet homself per ongeluk.

    Vertalings

  Vertalings:    haak
Engels: hitch on(en), hook(en), hook on(en)
Nederlands: haken(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord haak m haken 
Verkleinwoord haakje haakjes
Hulp:IPA: [ɦak]
   
(lêer)
Haak
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van haken
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van haken
  3. gebiedende wys van haken
1.: Ik haak.
2.: Haak je?
3.: Haak!