stroomdigtheid
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
stroomdigtheid | stroomdigthede |
- (elektronika) Die grootte van die elektriese stroom gedeel deur die snitoppervlakte van die geleier waardeur dit vloei
- Die stroomdigtheid word in SI in die eenhede van ampère per vierkante meter, A/m² gemeet