Martin Starr
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Martin Starr | |
Geboorte | 30 Julie 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Martin Starr (gebore 30 Julie 1982) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent I'll See You in My Dreams (2015) en in die televisiereekse Freaks and Geeks (1999), Party Down (2009), en Silicon Valley (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: 6 Month Rule
- 2013: Deep Dark Canyon
- 2013: The Lifeguard
- 2014: Dead Snow 2: Red vs. Dead
- 2014: Amira & Sam
- 2015: I'll See You in My Dreams
- 2016: Operator
- 2017: Infinity Baby
- 2018: Silver Lake
- 2018: The Escape of Prisoner 614
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1999: Freaks and Geeks
- 2009: Party Down
- 2011: Mad Love
- 2011: NTSF:SD:SUV
- 2012: Christine
- 2014: Silicon Valley
Video's
[wysig | wysig bron]- 2010: Mummy!
- 2011: Madeon: Pop Culture