Gaan na inhoud

Neef

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Suidpunt (besprekings | bydraes) op 07:40, 3 Mei 2012 (Nuwe blad: thumb|400px|'n Eenvoudige stamboomuiteensetting 'n '''Neef''' is: * 'n seun van iemand se broer of suster of van iemand se swaer of skoonsuster; * 'n se...)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
'n Eenvoudige stamboomuiteensetting

'n Neef is:

  • 'n seun van iemand se broer of suster of van iemand se swaer of skoonsuster;
  • 'n seun van iemand se oom of tante

In die laaste betekenis word in die informele spreektaal in Vlaandere ook die sinoniem kozijn gebruik. Hierdie benaming is uit Frans (cousin) ontleen.

Die seun van die neef of niggie van my ouers of van my eie neef of nig, word 'n kleinneef of agterneef genoem.

Nig

Ooreenkomstig is 'n nig(gie):

  • 'n dogter van iemand se broer of suster of van iemand se swaer of skoonsuster
  • 'n dogter van iemand se oom of tante.

Die dogter van die neef of niggie van my ouers of van my eie neef of nig, word 'n kleinnig(gie) of agternig(gie) genoem.

Taal

Sowel neef as nig was vroeër die beleefde aanspreekvorm (voor 'n eienaam) van 'n persoon wat jonger of ongeveer dieselfde ouderdom as jy het. Bv. "Môre Neef! Môre nig Anna!'