Gaan na inhoud

BMW: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Gemeenskap: Skakel
k Beskerm "BMW": Vandalisme ([Wysig=Laat slegs outomaties bevestigde gebruikers toe] (verval nie) [Skuif=Laat slegs outomaties bevestigde gebruikers toe] (verval nie))
 
(28 wysigings tussenin deur 13 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Inligtingskas Maatskappy
{{Inligtingskas Maatskappy
|naam = Bayerische Motoren Werke Aktiengesellschaft
|naam = Bayerische Motoren Werke Aktiengesellschaft
|kenteken = [[Lêer:BMW.svg|220px]]
|kenteken = [[Lêer: BMW.svg|212 px]]
|tipe = Aandelemaatskappy
|tipe = Aandelemaatskappy
|stigting = 7 Maart 1916
|stigting = 7 Maart 1916
|ligging_stad = [[München]]
|ligging_stad = [[München]]
|ligging_land = [[Duitsland]]
|ligging_land = {{GER}}
|ligging =
|ligging =
|liggings =
|liggings =
|sleutelpersone = Norbert Reithofer (hoof uitvoerende beampte)<br />Joachim Milberg (voorsitter van die Raad)
|sleutelpersone = Oliver Zipse ([[Hoof- uitvoerende beampte]])<br />Norbert Reithofer (voorsitter van die Toesighoudende Raad)
|gebied_bedien = Wêreldwyd
|gebied_bedien = Wêreldwyd
|industrie = Motorvervaardiger
|industrie = Motorvervaardiger
|produkte = [[Motorvoertuig|Motorvoertuie]]
|produkte = [[Motorvoertuig|Motorvoertuie en motorfietse]]
|dienste =
|dienste =
|inkomste = 76&nbsp;058 miljoen <ref name="gb2013">{{de}} [http://www.bmwgroup.com/d/0_0_www_bmwgroup_com/investor_relations/finanzberichte/geschaeftsberichte/2013/_pdf/geschaeftsbericht2013.pdf bmwgroup.com: ''Geschäftsbericht 2013''], besoek op 12 April 2014.</ref> (2013)
|inkomste = {{decrease}} € 98&nbsp;990 miljoen (2020)<ref name="AR2020">{{cite web |url=https://www.bmwgroup.com/content/dam/grpw/websites/bmwgroup_com/ir/downloads/en/2021/bericht/BMW-Group-Bericht-2020-EN.pdf |title=BMW Group Report 2020 |pages=9, 130, 136 |access-date=23 Maart 2021 |publisher=BMW}}</ref>
|bedryfsinkomste = 138&nbsp;368 miljoen <ref name="gb2013" /> (31 Desember 2013)
|bedryfsinkomste = {{decrease}} 5,222 miljard (2020)<ref name="AR2020" />
|netto_inkomste = 5&nbsp;340 miljoen <ref name="gb2013" /> (31 Desember 2013)
|netto_inkomste = {{decrease}} 3,857 miljard (2020)<ref name="AR2020" />
|getal_werknemers = 133&nbsp;778 (2019)<ref name="AR2019">{{cite web |url=https://annualreport.bmwgroup.com/2019/build/dl/en/BMW-GB19_EN_Annual_Report.pdf |title=Annual Report 2019 |access-date=19 Maart 2020 |publisher=BMW |archive-date=19 Maart 2020 |archive-url=https://web.archive.org/web/20200319063559/https://annualreport.bmwgroup.com/2019/build/dl/en/BMW-GB19_EN_Annual_Report.pdf |url-status=dead }}</ref>
|getal_werknemers = 110&nbsp;351<ref name="gb2013" /> (31 Desember 2013)
|ouer =
|ouer = Openbare beleggings (50%);<br />Stefan Quandt (29%),<br /> Susanne Klatten (21%)
|afdelings =
|afdelings =
|dogtermaatskappye =
|dogtermaatskappye =
Lyn 27: Lyn 27:
}}
}}


[[Lêer:Conglomerado BMW, Múnich, Alemania 2012-04-28, DD 02.JPG|duimnael|250px|Die hoofkwartier van BMW, sy hoofaanleg en die BMW Wêreld-gebou in [[München]]]]
[[Lêer:Conglomerado BMW, Múnich, Alemania 2012-04-28, DD 02.JPG|duimnael|350px|Die hoofkwartier van BMW, sy hoofaanleg en die BMW-wêreldgebou in [[München]]]]
'''BMW''' (kort vir '''''Bayerische Motoren Werke AG''''') is 'n [[Duitsland|Duitse]] [[maatskappy]] wat motors en motorfietse vervaardig en [[BMW Mini]] asook [[Rolls Royce]] besit. Hulle het ook voorheen [[Rover]] besit.
'''BMW''' (kort vir '''''Bayerische Motoren Werke AG''''') is 'n [[Duitsland|Duitse]] [[maatskappy]] wat weelde- en sportmotors, asook kragtige motorfietse vervaardig.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Hulle hoofkantoor is in [[München]]. BMW besit [[Mini (BMW)|BMW Mini]] en [[Rolls-Royce]]. Hulle het voorheen ook Rover besit.


Hulle huidige slagspreuk in die [[Verenigde Koninkryk]] is "The Ultimate Driving Machine", terwyl dit in die [[VSA]] en [[Suid-Afrika]] "Sheer Driving Pleasure" is. In [[Afrikaans]] is die slagspreuk "Loutere bestuursgenot".
Hulle huidige slagspreuk in die [[Verenigde Koninkryk]] is "''The Ultimate Driving Machine''", terwyl dit in [[Suid-Afrika]] en die [[VSA]] "''Sheer Driving Pleasure''" is. In [[Afrikaans]] is die slagspreuk "Loutere bestuursgenot".


BMW se kompetisie sluit in [[Alfa Romeo]], [[Audi]], [[Lexus]], [[Mercedes-Benz]], [[Volvo]] en [[Porsche]].
BMW se kompetisie sluit in [[Alfa Romeo]], [[Audi]], [[Lexus]], [[Mercedes-Benz]], [[Volvo]] en [[Porsche]].


== Geskiedenis ==
== Geskiedenis ==
BMW is gestig in [[1913]] naby [[München]]. Die vervaardiger het gespesialiseer om vliegtuigenjins te bou en dit is ook waarvandaan die wapen van die vervaardiger afkomstig is. Dit stel die draaiende skroef van 'n vliegtuig voor.
BMW is in [[1913]] naby [[München]] gestig. Die vervaardiger het aanvanklik gespesialiseer daarin om vliegtuigenjins te bou en dit is ook waarvandaan die wapen van die vervaardiger afkomstig is. Dit stel die draaiende [[Skroef (lugvaart)|skroef]] van 'n [[vliegtuig]] voor.


== Stand in Motorbedryf ==
== Stand in motorbedryf ==
BMW het gedurende [[2006]] amptelik die grootste vervaardiger van luukse motors in die wêreld geword.
BMW het gedurende 2006 amptelik die grootste vervaardiger van luukse motors in die wêreld geword.


== Kontroversie ==
== Kontroversie ==
=== Ontwerp ===
=== Ontwerp ===
Tydens die vroeë [[2000's]], het BMW die nuwe ontwerphoof, [[Christopher Bangle]] aangestel. Die ontwerpe het onder die spervuur gekom, en allerlei pers het na die nuwe ontwerpe verwys as "Bangled" of "Bangle-ized". Die ontwerpe was heelwat meer gegolf, maar ten spyte van kritiek het hulle verkope bly styg.
Tydens die vroeë 2000's het BMW 'n nuwe ontwerphoof, Christopher Bangle, aangestel. Sy ontwerpe het onder die spervuur gekom, en die media het na die nuwe ontwerpe verwys as "Bangled" of "Bangle-ized". Die ontwerpe was heelwat meer gegolf, maar ten spyte van kritiek het hulle verkope bly styg.


=== Kuns ===
=== Kuns ===
Ook in [[2000]], het kunstenaars en BMW onder spervuur gekom as gevolg van 'n kunsuitstalling gehou te [[München]] met die naam "Dream City" ("Droomstad"). Twee van die kunstenaars, Swetlana Heger en Plamen Dejanov, het hulle uitstalspasie gebruik om BMW's te adverteer. Dit het die belangrike bespreking oor die verhouding tussen [[kuns]] en [[nywerheid]] ontlok.
Ook in 2000, het kunstenaars en BMW onder spervuur gekom as gevolg van 'n kunsuitstalling gehou te [[München]] met die naam "Dream City" ("Droomstad"). Twee van die kunstenaars, Swetlana Heger en Plamen Dejanov, het hulle uitstalruimte gebruik om BMW's te adverteer. Dit het die belangrike bespreking oor die verhouding tussen [[kuns]] en [[nywerheid]] ontlok.


== Produksie buite Duitsland ==
== Produksie buite Duitsland ==
BMW produseer motors en motorfietse in Spartanburg, Suid-Carolina. Dit lewer meer as 500 motors daagliks en het 4&nbsp;700 werknemers.
BMW produseer motors en motorfietse in Spartanburg, [[Suid-Carolina]]. Dit lewer meer as 500 motors daagliks en het 4&nbsp;700 werknemers.


In Suid-Afrika is BMW se Rosslyn-fabriek, en 70% van die motors wat hier vervaardig word, word uitgevoer na die VSA, Japan, Australië, Afrika en die Midde-Ooste. In die vroeë 1990's het BMW R1 biljoen geïnvesteer in die Rosslyn-fabriek.
In Suid-Afrika het BMW 'n moderne fabriek in [[Rosslyn]], noord van Pretoria, en 70% van die motors wat hier vervaardig word, word uitgevoer na die [[VSA]], [[Japan]], [[Australië]], [[Afrika]] en die [[Midde-Ooste]]. In die vroeë 1990's het BMW R1 miljard in die Rosslynfabriek belê.


Vanaf 2004 word BMW's ook in [[Shenyang]], [[Sjina]] vervaardig.
Sedert 2004 word BMW's ook in [[Shenyang]], [[China]] vervaardig.


== Modelle – Motors ==
== Modelle – Motors ==
Die huidige BMW motormodelle word verdeel in verskillende "Reekse", byvoorbeeld 3 Reeks.
Die huidige BMW motormodelle word verdeel in verskillende "Reekse", byvoorbeeld die 3 Reeks.


=== 1-reeks ===
=== 1-reeks ===
'n Klein motor, die enigste agterwielaangedrewe voertuig in sy klas, wat vrygestel is in [[2004]] in Europa en 2006 in die VSA.
'n Klein motor, die enigste agterwielaangedrewe voertuig in sy klas, wat in [[2004]] vrygestel is in Europa en in die VSA in 2006.


=== 3-reeks ===
=== 3-reeks ===
Die opvolger van die 2002, 'n kompakte sedan in die vyfde generasie (E90) vrygestel in 2006.
Die opvolger van die 2002, 'n kompakte sedan van die vyfde geslag (E90), vrygestel in 2006.


=== 5-reeks ===
=== 5-reeks ===
'n Medium grootte sedan.
'n Mediumgrootte sedan.


=== 6-reeks ===
=== 6-reeks ===
Die afslaankap weergawe van die 5 reeks.
Die afslaankapweergawe van die 5-reeks.


=== 7-reeks ===
=== 7-reeks ===
'n Luukse volgroottevoertuig in kompetisie met die Mercedes-Benz S Klas. Ook beskikbaar in 'n koeëlvaste weergawe.
'n Luukse volgroottevoertuig in kompetisie met die [[Mercedes-Benz S-klas]]. Ook beskikbaar in 'n koeëlvaste weergawe.


=== X3 ===
=== [[BMW X3|X3]] ===
'n Klein SUV met klem op bekostigbaarheid.
'n Klein SNV met die klem op bekostigbaarheid.


=== X5 ===
=== [[BMW X5|X5]] ===
BMW se eerste SUV, in kompetisie met die [[Porsche Cayenne]], [[Land Rover Range Rover]] en [[Mercedes-Benz M-klas]].
BMW se eerste [[Sportnutsvoertuig|SNV]], in kompetisie met die [[Porsche Cayenne]], [[Range Rover]] en [[Mercedes-Benz M-klas]].


=== Z4 ===
=== Z4 ===
'n Tweesitplek-voertuig, ook beskikbaar in afslaankap.
'n Tweesitplekvoertuig, ook beskikbaar as 'n afslaankap.


== Modelle – Motorfietse ==
== Modelle – Motorfietse ==
[[Lêer:BMW motorbike F 650 GS in Gdansk.jpg|duimnael|180px|BMW F 650 GS Dakar]]
Die huidige BMW motorfiets modelle word verdeel in verskillende "Reekse", byvoorbeeld R Reeks.
Die huidige BMW motorfietsmodelle word in verskillende "reekse", byvoorbeeld die R-reeks, verdeel.


=== F Reeks ===
=== F-reeks ===
Hierdie reeks bestaan uit die F650 reeks wat 'n veeldoel fiets is asook die nuwe F800 reeks wat tans selgs vir padgebruik bedoel is. beide die reekse gebruik Rotax enjins wat in samewerking met BMW ontwikkel is. Die F800 reeks is in 2006 vrygestel.
Hierdie reeks bestaan uit die F650-reeks wat 'n veeldoelfiets is, asook die nuwe F800-reeks wat tans slegs vir padgebruik bedoel is. Beide die reekse gebruik Rotax-enjins wat in samewerking met BMW ontwikkel is. Die F800 reeks is in 2006 vrygestel.


=== R Reeks ===
=== R-reeks ===
Die reeks bestaan uit 'n groot hoeveelheid modelle wat bykans alle applikasie velde insluit. Al die fietse in die reeks word aangedryf deur BMW se "plat 2 silinder" of Boxer enjins. Een van die mees gewilde fietse in die reeks is die GS ( Gelande Strasse) model wat vir veeldoel gebruik bedoel is.
Die reeks bestaan uit 'n groot hoeveelheid modelle wat bykans alle aanwendingsvelde insluit. Al die fietse in die reeks word aangedryf deur BMW se [[plattweesilinder]]- of bokserenjins. Een van die mees gewilde fietse in die reeks is die GS (Gelande Strasse) model wat vir veeldoelgebruik bedoel is.


=== K Reeks ===
=== K-reeks ===
Die K Reeks bestaan uit fietse met inlyn 4 silinder enjins, en dit is dan ook die BMW fietse met die beste werkverrigting. Die nuwe K1200 s wat in 2005 vrygestel is het onder andere die landspoed rekord op die soutpanne in Amerika verbeter.
Die K-reeks bestaan uit fietse met [[inlynviersilinder]]enjins, en dit is dan ook die BMW-fietse met die beste werkverrigting. Die K1200 wat in 2005 vrygestel is het onder andere die landspoedrekord op die soutpanne in Amerika verbeter.


== Kultuur ==
== Kultuur ==
Lyn 101: Lyn 102:
Sedert 1999 het BMW-entoesiaste bymekaar gekom in [[Santa Barbara, Kalifornië|Santa Barbara]], [[Kalifornië]] om die "Bimmerfest" by te woon; meer as 3000 mense het dit bygewoon in 2006 met meer as 1000 voertuie.
Sedert 1999 het BMW-entoesiaste bymekaar gekom in [[Santa Barbara, Kalifornië|Santa Barbara]], [[Kalifornië]] om die "Bimmerfest" by te woon; meer as 3000 mense het dit bygewoon in 2006 met meer as 1000 voertuie.


BMW motorfiets eienaars kom elke jaar bymekaar tydens in geleentheid in SA wat die ABBG (annual BMW Bikers gathering) genoem word.
BMW motorfietseienaars kom elke jaar bymekaar tydens 'n geleentheid in Suid-Afrika wat die ABBG (''annual BMW Bikers gathering'') genoem word.


== Verwysings ==
== Verwysings ==
Lyn 110: Lyn 111:
* [http://www.bmwgroup.com/ BMW Groep Internasionaal]
* [http://www.bmwgroup.com/ BMW Groep Internasionaal]
* [http://www.bmw.co.za/ BMW Suid-Afrika]
* [http://www.bmw.co.za/ BMW Suid-Afrika]
* [http://www.bmwmotorrad.co.za/ BMW Motorfietse in SA]
* [http://www.bmwmotorrad.co.za/ BMW Motorfietse in SA] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20140628163854/http://www.bmwmotorrad.co.za/ |date=28 Junie 2014 }}
* [http://www.bmw.com/com/en/index_narrowband.html?content=/com/en/insights/history/overview.html BMW-geskiedenis]
* [http://www.bmw.com/com/en/index_narrowband.html?content=/com/en/insights/history/overview.html BMW-geskiedenis]
* [http://www.bmw-grouparchives.com/ BMW-argief]
* [http://www.bmw-grouparchives.com/ BMW-argief]
Lyn 116: Lyn 117:
* [http://centertuning.free.fr/bmw.htm BMW-beelde].
* [http://centertuning.free.fr/bmw.htm BMW-beelde].
* [http://www.undo.net/cgi-bin/openframe.pl?x=/cgi-bin/undo/magazines/magazines.pl%3Fid%3D934208760%26riv%3Dflashint%26home%3D Die kunstenaars Dejanov en Heger]
* [http://www.undo.net/cgi-bin/openframe.pl?x=/cgi-bin/undo/magazines/magazines.pl%3Fid%3D934208760%26riv%3Dflashint%26home%3D Die kunstenaars Dejanov en Heger]

{{Normdata}}


[[Kategorie:BMW| ]]
[[Kategorie:BMW| ]]
[[Kategorie:München]]
[[Kategorie:München]]
[[Kategorie:Duitse motorvervaardigers]]

Huidige wysiging sedert 09:11, 15 Julie 2023

Bayerische Motoren Werke Aktiengesellschaft
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 7 Maart 1916
Hoofkantoor MünchenVlag van Duitsland Duitsland
SleutelpersoneOliver Zipse (Hoof- uitvoerende beampte)
Norbert Reithofer (voorsitter van die Toesighoudende Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotorvoertuie en motorfietse
Inkomste € 98 990 miljoen (2020)[1]
Bedryfsinkomste € 5,222 miljard (2020)[1]
Netto inkomste € 3,857 miljard (2020)[1]
Werknemers133 778 (2019)[2]
MoedermaatskappyOpenbare beleggings (50%);
Stefan Quandt (29%),
Susanne Klatten (21%)
Webwerfbmwgroup.com
Die hoofkwartier van BMW, sy hoofaanleg en die BMW-wêreldgebou in München

BMW (kort vir Bayerische Motoren Werke AG) is 'n Duitse maatskappy wat weelde- en sportmotors, asook kragtige motorfietse vervaardig.[3] Hulle hoofkantoor is in München. BMW besit BMW Mini en Rolls-Royce. Hulle het voorheen ook Rover besit.

Hulle huidige slagspreuk in die Verenigde Koninkryk is "The Ultimate Driving Machine", terwyl dit in Suid-Afrika en die VSA "Sheer Driving Pleasure" is. In Afrikaans is die slagspreuk "Loutere bestuursgenot".

BMW se kompetisie sluit in Alfa Romeo, Audi, Lexus, Mercedes-Benz, Volvo en Porsche.

Geskiedenis

BMW is in 1913 naby München gestig. Die vervaardiger het aanvanklik gespesialiseer daarin om vliegtuigenjins te bou en dit is ook waarvandaan die wapen van die vervaardiger afkomstig is. Dit stel die draaiende skroef van 'n vliegtuig voor.

Stand in motorbedryf

BMW het gedurende 2006 amptelik die grootste vervaardiger van luukse motors in die wêreld geword.

Kontroversie

Ontwerp

Tydens die vroeë 2000's het BMW 'n nuwe ontwerphoof, Christopher Bangle, aangestel. Sy ontwerpe het onder die spervuur gekom, en die media het na die nuwe ontwerpe verwys as "Bangled" of "Bangle-ized". Die ontwerpe was heelwat meer gegolf, maar ten spyte van kritiek het hulle verkope bly styg.

Kuns

Ook in 2000, het kunstenaars en BMW onder spervuur gekom as gevolg van 'n kunsuitstalling gehou te München met die naam "Dream City" ("Droomstad"). Twee van die kunstenaars, Swetlana Heger en Plamen Dejanov, het hulle uitstalruimte gebruik om BMW's te adverteer. Dit het die belangrike bespreking oor die verhouding tussen kuns en nywerheid ontlok.

Produksie buite Duitsland

BMW produseer motors en motorfietse in Spartanburg, Suid-Carolina. Dit lewer meer as 500 motors daagliks en het 4 700 werknemers.

In Suid-Afrika het BMW 'n moderne fabriek in Rosslyn, noord van Pretoria, en 70% van die motors wat hier vervaardig word, word uitgevoer na die VSA, Japan, Australië, Afrika en die Midde-Ooste. In die vroeë 1990's het BMW R1 miljard in die Rosslynfabriek belê.

Sedert 2004 word BMW's ook in Shenyang, China vervaardig.

Modelle – Motors

Die huidige BMW motormodelle word verdeel in verskillende "Reekse", byvoorbeeld die 3 Reeks.

1-reeks

'n Klein motor, die enigste agterwielaangedrewe voertuig in sy klas, wat in 2004 vrygestel is in Europa en in die VSA in 2006.

3-reeks

Die opvolger van die 2002, 'n kompakte sedan van die vyfde geslag (E90), vrygestel in 2006.

5-reeks

'n Mediumgrootte sedan.

6-reeks

Die afslaankapweergawe van die 5-reeks.

7-reeks

'n Luukse volgroottevoertuig in kompetisie met die Mercedes-Benz S-klas. Ook beskikbaar in 'n koeëlvaste weergawe.

'n Klein SNV met die klem op bekostigbaarheid.

BMW se eerste SNV, in kompetisie met die Porsche Cayenne, Range Rover en Mercedes-Benz M-klas.

Z4

'n Tweesitplekvoertuig, ook beskikbaar as 'n afslaankap.

Modelle – Motorfietse

BMW F 650 GS Dakar

Die huidige BMW motorfietsmodelle word in verskillende "reekse", byvoorbeeld die R-reeks, verdeel.

F-reeks

Hierdie reeks bestaan uit die F650-reeks wat 'n veeldoelfiets is, asook die nuwe F800-reeks wat tans slegs vir padgebruik bedoel is. Beide die reekse gebruik Rotax-enjins wat in samewerking met BMW ontwikkel is. Die F800 reeks is in 2006 vrygestel.

R-reeks

Die reeks bestaan uit 'n groot hoeveelheid modelle wat bykans alle aanwendingsvelde insluit. Al die fietse in die reeks word aangedryf deur BMW se plattweesilinder- of bokserenjins. Een van die mees gewilde fietse in die reeks is die GS (Gelande Strasse) model wat vir veeldoelgebruik bedoel is.

K-reeks

Die K-reeks bestaan uit fietse met inlynviersilinderenjins, en dit is dan ook die BMW-fietse met die beste werkverrigting. Die K1200 wat in 2005 vrygestel is het onder andere die landspoedrekord op die soutpanne in Amerika verbeter.

Kultuur

Die term "beemer" se oorsprong is vanaf die uitspraak van die afkorting "BMW". In Suid-Afrika het Johannes Kerkorrel die bekende lied "BMW" gesing.

Gemeenskap

BMW het 'n hegte en lojale gevolg deur entoesiaste. Die volgende webwerwe is voorbeelde hiervan: E46fanatics.com, M3forums.com, E90post.com, BimmerPortal.com, en bimmerforums.com.

Sedert 1999 het BMW-entoesiaste bymekaar gekom in Santa Barbara, Kalifornië om die "Bimmerfest" by te woon; meer as 3000 mense het dit bygewoon in 2006 met meer as 1000 voertuie.

BMW motorfietseienaars kom elke jaar bymekaar tydens 'n geleentheid in Suid-Afrika wat die ABBG (annual BMW Bikers gathering) genoem word.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 "BMW Group Report 2020" (PDF). BMW. pp. 9, 130, 136. Besoek op 23 Maart 2021.
  2. "Annual Report 2019" (PDF). BMW. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 19 Maart 2020. Besoek op 19 Maart 2020.
  3. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels