Mercedes-Benz
Mercedes-Benz | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 28 Junie 1926 |
Hoofkantoor | Stuttgart, Duitsland |
Sleutelpersone | Dieter Zetsche |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Motorvervaardiger |
Produkte | Motorvoertuie vragmotors busse Binnebrandenjins luukse voertuie |
Dienste | finansiële dienste motorherstelwerk |
Moedermaatskappy | Daimler AG |
Webwerf | mercedes-benz.com |
Mercedes-Benz is 'n handelsmerk vir motors en vragmotors van die Daimlermaatskappy (voorheen Daimler-Benz en DaimlerChrysler genoem), algemeen bekend as Mercedes.
Die oorsprong van die maatskappy dateer terug tot die 1800's. Beide Gottlieb Daimler en Karl Benz het onafhanklik die motorkar uitgevind, redelik naby aan mekaar in die suidweste van Duitsland. Daimler en Wilhelm Maybach was ook tesame die uitvinders van die vierslagenjin en beide het gewerk in Bad Cannstatt naby Stuttgart. Benz se winkel was in Mannheim geleë naby Heidelberg. Interessant genoeg is daar geen rekord dat die twee uitvinders mekaar ooit ontmoet het nie.
In Suid-Afrika is die Mercedes-aanleg op die Wesbank in Oos-Londen geleë. 'n Reuse verskepingsterminaal vir beide in- en uitvoer van Mercedesprodukte is sedert 2002 in die Oos-Londense hawe gebou.
Galery
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Mercedes-Benz. |
Mercedes-Benz-modelle |
---|
Passasiersmotors:
A-klas • W168 • W169 • W176 • W177 |
B-klas |
C-klas • W202 • W203 • W204 • W205 |
CL-klas |
CLK-klas |
CLS-klas | Historiese motors: W15 • W136 • W138 (260 D) • W120/W121 • W110 • W111 • W112 • W113 SL • W108 • W114/W115 • W201 • W123 • W124 Waens en Vervoerders:
Citan |
L 319 |
T2 |
MB100 |
Sprinter |
Vito
|
Wysig hierdie sjabloon |