Gaan na inhoud

Christiaan Barnard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Arnwalt (besprekings | bydraes) op 22:49, 6 Julie 2009 (Taalversorging)

Christiaan Neethling Barnard (8 November 1922 – 2 September 2001) was 'n Suid-Afrikaanse hartchirurg wat beroemdheid verwerf het nadat hy die wêreld se eerste suksesvolle mens-tot-mens hartoorplanting gedoen het.