Gaan na inhoud

Fabaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 08:20, 17 November 2024 (Sub-familie: Caesalpinioideae: Verbeter)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Fabaceae
Pueraria lobata
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Lindl.
Tipegenus
Faba
Mill.
Subfamilies

Caesalpinioideae
Mimosoideae
Faboideae

Biome waar Fabaceae voorkom
Verspreiding
Skets van 'n boontjiesaad ('n dikotiel), wat die saadhuid en embrio aandui

Fabaceae, ook bekend as Leguminosae, is die peuldraende familie wat hoort tot die orde Fabales. Dit is een van die grootste en ekonomies belangrikste families. Spesies van die familie kom oor die hele wêreld voor. Die familie word in drie sub-families verdeel: die akasias, Mimosoideae; die kassias, Caesalpinioideae en die ertjies, Papilionoideae.

Sub-familie: Mimosoideae

[wysig | wysig bron]

Dit sluit genera in soos:

Sub-familie: Caesalpinioideae

[wysig | wysig bron]

Dit sluit genera in soos:

Sub-familie: Papilionoideae

[wysig | wysig bron]

Dit sluit genera in soos:

Sien ook

[wysig | wysig bron]
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Fabaceae