Gaan na inhoud

Laerskool

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kinders eb onderwysers van die Laerskool Simon van der Stel.

'n Laerskool is 'n opvoedkundige instansie wat die eerste gedeelte van 'n persoon se verpligte onderwys in Suid-Afrika uitmaak. Daar word ook na die onderrig in laerskole as primêre onderrig verwys. Laerskool bied grade R tot 7 (vroeër St. 5) aan.

Sien ook