Q. Caecilius Metellus hou 'n laudatio funebris vir sy pa L. Caecilius Metellus wat beskryf word as pontificis, bis consulis, dictatori, magistri equitum, xv viri agris dandis.[1]
Na die oorlog met Pergamon gee Achaeus, die seun van Andromachus die land noord van die Taurusgebergte aan Seleukië terug. Hy word deur Antiochus III as goewerneur van Asia Minor aangestel.[2]
↑Saprykin, Sergey. (2020). "The Pontic Kingdom and the Seleucids". New Perspectives in Seleucid History, Archaeology and Numismatics: Studies in Honor of Getzel M. Cohen. Berlin, Boston: De Gruyter. pp. 225–240. doi:10.1515/9783110283846-014. {{cite book}}: Onbekende parameter |editors= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)