In Indië word Alexander se goewerneur Philippus vermoor. Alexander vra sy bondgenoot, Āmbhi, die koning van Taxila om tydelik die beheer oor te neem tot hy 'n satraap kan send. 'n Satraap sal egter glad nie gestuur word nie.[1]
Alexander stel Sibyrtius ook as satraap van Arachosia aan.[2]
↑Chandragupta Maurya and His Times, Madras. University. Sir William Meyer lectures, 1940–41, Radhakumud Mookerji Motilal Banarsidass Publ., 1966, ISBN 8120804058, ISBN 9788120804050
↑Jansari, S. (2023). Megasthenes: travelling between empires. In Chandragupta Maurya: The creation of a national hero in India. UCL Press. pp. 40–66. doi:10.2307/j.ctv33pb005.9.