42 v.C.
Voorkoms
42 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 47 v.C. | 46 v.C. | 45 v.C. | 44 v.C. | 43 v.C. | ◄ 42 v.C. ► | 41 v.C. | 40 v.C. | 39 v.C. | 38 v.C. | 37 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||||
|
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Slag by Philippi. Die magte van Marcus Antonius en Octavianus verslaan die leër van Marcus Brutus, een van die moordenaars van Julius Caesar, by die Masedoniese stad Philippi.[1]
- Ariarathes X word koning van Kappadosië (geraamde datum)
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 16 November – Tiberius, Romeinse keiser († 37)
Sterftes
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Philippi 42 BC: The Death of the Roman Republic, Si Sheppard, Osprey Publishing, 2008, ISBN 1846-03265-2, ISBN 978-1846-03265-3