Gaan na inhoud

774

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
774
| 7de eeu | 8ste eeu | 9de eeu |

◄ ◄ | | 769 | 770 | 771 | 772 | 773 | ◄ 774 ► | 775 | 776 | 777 | 778 | 779 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:774
Kalenders
Gregoriaanse kalender 774
DCCLXXIV
Ab urbe condita 1527
Armeense kalender 223

ԹՎ ՄԻԳ

Chinese kalender 3470 – 3471

庚丑 – 辛寅

Ethiopiese kalender 766 –767
Hebreeuse kalender 4534 – 4535
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 829 – 830
- Shaka Samvat 696 – 697
Irannese kalender 152 –153
Islamitiese kalender 157 –157


Die jaar 774 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • Karel die Grote verower Lombardye.
  • Karel beleër Pavia, maar hy verneem dat Gerberga en haar seuns eintlik in Verona was. Hy verlaat die beleg met 'n uitgesoekte mag, neem Verona en neem sy skoonsuster en sy nefies gevange. Wat met hulle gebeur het, is onbekend, maar hulle is moontlik in 'n klooster geplaas, soos toe algemene gebruik was.[1]

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Hallenbeck, J. T. (1982). "Pavia and Rome: The Lombard Monarchy and the Papacy in the Eighth Century". Transactions of the American Philosophical Society. 72 (4): 1–186. doi:10.2307/1006429.