Cliffortia marginata
Voorkoms
Cliffortia marginata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rosaceae |
Genus: | Cliffortia |
Spesie: | C. marginata
|
Binomiale naam | |
Cliffortia marginata |
Cliffortia marginata is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en het 'n voorkomsgebied van 500 km². Dit kom voor van Durbanville tot by Somerset Wes. Daar het reeds vier subpopulasies verlore gegaan aan ontwikkeling. Die populasie neem steeds af weens behuising skemas, uitbreiding van gewasverbouing, indringerplante en voortdurende steengroef aktiwiteite.
Die plant is deel van die fynbos-bioom.