André Markgraaff
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Andries Thomas Markgraaff | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 23 Desember 1956 | ||||
Geboorteplek | Kimberley, Suid-Afrika | ||||
Skool | Hoërskool Diamantveld | ||||
Universiteit | Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
~1976–1980 ~1981-1983 ~1984–1986 ~1987 |
Wes-Transvaal Westelike Provinsie Griekwaland-Wes Suidwes-Afrika |
||||
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
1996 ~1988-2000 ~1998-2000 |
Suid-Afrika Griekwaland-Wes Cats |
Andries Thomas "André" Markgraaff (gebore 23 Desember 1956) is 'n oud-Springbokrugbyspeler. Hy het in 1974 in Kimberley aan die Hoërskool Diamantveld gematrikuleer. Hy was ook 'n kontroversiele nasionale rugbyafrigter, wat moes bedank nadat hy op 'n afluisterapparaat uitgevang is om die "K-woord" uit te spreek in 1997.[1]
In 1998 het Markgraaff die Griekwas tot 'n oorwinning in die Vodacombeker gelei en daarna tot die halfeindstryd van die Curriebeker teen Westelike Provinsie.[2] Hy het ook die Cats in SuperRugby afgerig en is 'n stigterslid van die PUK Rugbyinstituut.
Markgraaff het later jare sy terugkeer tot rugbyadministrasie gemaak. Hy was die Adjunkpresident van SARFU en die sameroeper van SARFU se tegniese komitee.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "SA rugby coach quits over racist outburst". The Independent (in Engels). 19 Februarie 1997. Besoek op 9 Januarie 2018.
- ↑ (en) Griquas and Cheetahs meet in pick of the Currie Cup action Scrum.com, 20 Julie 2005
Voorafgegaan deur Kitch Christie |
Springbokafrigters 1996 |
Opgevolg deur Carel du Plessis |