Gaan na inhoud

Abeno Harukas

Koördinate: 34°38′45″N 135°30′48″O / 34.64583°N 135.51333°O / 34.64583; 135.51333
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Abeno Harukas

Die Abeno Harukas is 'n 60-verdieping hoë wolkekrabber in Osaka, Japan. Met 'n hoogte van 300 meter was dit die hoogste gebou in Japan van 2014 tot 2023, toe die Azabudai Hills Mori JP-Toring die titel opgeëis het.[1]

Die gebou is in 2014 voltooi.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Tallest high-rise nears completion". The Japan Times. 23 Oktober 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2021. Besoek op 6 November 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

34°38′45″N 135°30′48″O / 34.64583°N 135.51333°O / 34.64583; 135.51333