Gaan na inhoud

Afrikaanse naguil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Afrikaanse naguil
C. p. fervidus in Limpopo, South Africa
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Caprimulgiformes
Familie: Caprimulgidae
Genus: Caprimulgus
Spesie:
C. pectoralis
Binomiale naam
Caprimulgus pectoralis
Cuvier, 1816

Die Afrikaanse naguil (Caprimulgus pectoralis) is 'n spesie in die Caprimulgidae familie, wat in Afrika suid van die ewenaar voorkom. Dit kom van die kus van Kenia suidwaarts tot by die suidelike dele van Tanzanië, die Demokratiese Republiek van die Kongo en Angola, tot by Malawi, Mosambiek, Botswana, Namibië, Suid-Afrika, eSwatini, Zambië en Zimbabwe voor. Sy kenmerkende en dikwels herhalende roep word vergelyk met die Engelse uitdrukking 'good-lord-deliver-us'. Sy naby familielid, die Swartskouernaguil kom in die meer tropiese gebiede voor.

Subspesies

[wysig | wysig bron]
  • C. p. pectoralis
  • C. p. fervidus
  • C. p. shelleyi
  • C. p. crepusculans

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Caprimulgus pectoralis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]