Bogor
Voorkoms
Bogor | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Wes-Java |
Koördinate | 6°35′S 106°47′E / 6.583°S 106.783°O |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 118,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 265 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2021) | 1.075.457 |
- Bevolkingsdigtheid | 9.076/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | http://www.kotabogor.go.id/ |
Bogor (tot 17 Augustus 1945 Buitenzorg) is 'n stad op die Java-eiland in Indonesië in die provinsie Wes-Java, se bynaam is regenstad (Indonesies: Kota Hujan). Sy is die beste bekend vir haar plantetuin (Kebun Raya Bogor) en paleis.
Burgemeester
[wysig | wysig bron]Nederlands-Indiese tyd: A. Bagchus (1921-1927); Mr. J.M. Wesselink (1928-1931); F.A.J. van Middelkoop (1931-1933); Mr. G.F. Rambonnet (1934-1935); N. Beets (1935-1936); Mr. P.H.M. Hillebrand (1937-1941); Mas Wisaksono Wirdjodihardjo (1941-194.); Raden Djoekardi.
Susterstede
[wysig | wysig bron]Bibliografie
[wysig | wysig bron]- Hugo, Maria: Van Goede Hoop tot Buitenzorg. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 32, nr. 2, April 1983