Bettina von Arnim
Voorkoms
Bettina von Arnim | |
---|---|
Bettina von Arnim, soos geskilder deur Ludwig Emil Grimm gedurende die eerste dekade van die 19de eeu | |
Gebore | Elisabeth Catharina Ludovica Magdalena Brentano 4 April 1785 |
Sterf | 20 Januarie 1859 (op 73) |
Beroep | skryfster, uitgeefster, sangeres, beeldende kunstenares |
Eggenoot | Ludwig Achim von Arnim |
Kinders | Gisela von Arnim |
Bettina von Arnim (die Gravin van Arnim) (4 April 1785 - 20 Januarie 1859),[1] gebore Elisabeth Catharina Ludovica Magdalena Brentano, was 'n Duitse skryfster.
Bettina (of Bettine) Brentano was 'n skryfster, uitgeefster, sangeres, kunstenares en illustreerder.
Werke
[wysig | wysig bron]- Goethes Briefwechsel mit einem Kinde, 1835 (Goethe se korrespondensie met 'n kind – Engelse vertaling)
- Die Günderode, 1840 [Miss Günderode] ('n fiktiewe korrespondensie met haar vriend, die digteres Karoline von Günderrode (1780–1806))
- Dies Buch gehört dem König, 1843 (Hierdie Boek Behoort tot die Koning)
- Clemens Brentanos Frühlingskranz, aus Jugendbriefen ihm geflochten, wie er selbst schriftlich verlangte, 1844 (briewe ontvang van en geskryf aan haar broer)
- Ilius Pamphilius und die Ambrosia, 1848
- An die aufgelöste Preußische Nationalversammlung, 1849
- met Gisela von Arnim: Das Leben der Hochgräfin Gritta von Rattenzuhausbeiuns, 1840
- Erzählung vom Heckebeutel .[2][3]
Briewe
[wysig | wysig bron]- Bunzel, Wolfgang, red.: Bettine von Arnim: Letzte Liebe. Das unbekannte Briefbuch. Berlyn 2019. Arnim se briewe aan haar vriend Julius Döring.
- Renate Moering, red., Achim von Arnim – Bettine Brentano verh. von Arnim: Briefwechsel. 3 vols. Reichert, Wiesbaden 2019.
- Gajek, Enid en Bernhard Gajek, reds., Bettine von Arnim, Hermann von Pückler-Muskau, »Die Leidenschaft ist der Schlüssel zur Welt«. Briefwechsel 1832–1844 Cotta, Stuttgart 2001, ISBN 3-7681-9809-X
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Kluckhohn, Paul (1955) (in de), Arnim, Bettina von, 2, Berlin: Duncker & Humblot, p. 589, http://daten.digitale-sammlungen.de/0001/bsb00016318/images/index.html?seite=609none; (full text online)
- ↑ Brentano-von Arnim, Bettina, en Helen G. Morris-Keitel. "Tale of the Lucky Purse." Marvels & Tales 11, no. 1/2 (1997): 127-33. Besoek op 26 Julie 2020. www.jstor.org/stable/41388449.
- ↑ Koehler, Julie. "When the Inexhaustible Purse Runs Dry: Bettina Von Arnim's “Tale of the Lucky Purse”." Marvels & Tales 33, no. 1 (2019): 64-81. Besoek op 26 Julie 2020. www.jstor.org/stable/10.13110/marvelstales.33.1.0064.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikiquote het aanhalings in verband met Bettina von Arnim |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Bettina von Arnim. |