Blanke Zimbabwiërs
Voorkoms
Blanke Zimbabwiërs (Rhodesiërs) | |
---|---|
Bekende blanke Zimbabwiërs | |
Totale bevolking: | 30 000[1](Zimbabwe) 0,2% van Zimbabwe se bevolking |
Belangrike bevolkings in: | Suid-Afrika 64,261 (2002)[2] Botswana Verenigde Koninkryk Australië Nieu-Seeland Kanada |
Taal: | Engels (meerderheid), Afrikaans, Portugees |
Geloofsoortuiging: | Christendom (meerderheid), Ateïsme, Judaïsme, ander |
Verwante etniese groepe: | Britte, Portugese, Afrikaners |
Blanke of Wit Zimbabwiërs (Engels: White Zimbabweans) is ’n term wat verwys na die wit etniese groep in Zimbabwe van meestal Britse afkoms. Die bevolking bereik sy hoogtepunt in 1975 met byna 300 000 inwoners, maar het afgeneem tot 120 duisend in 1999. Vandag is daar minder as 30 000 Blanke Zimbabwiërs wat nog in Zimbabwe woon. Die meerderheid blanke Zimbabwiërs praat Engels en daarna Afrikaans en Portugees. Blanke Zimbabwiërs is ook somtyds bekend as Blanke Rhodesiërs (White Rhodesians) of slegs net Rhodesiërs (Rhodesians) omdat meeste van hulle in Rhodesië gewoon het.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ www.refworld.org (en)
- ↑ Crush, Jonathan. Zimbabwe’s Exodus: Crisis, Migration, Survival. pp. 1–209.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Blanke Zimbabwiërs.