Bloustormvoël
Voorkoms
Bloustormvoël | |
---|---|
Bloustormvoël in die Tasmansee | |
Tydens beringing in die Kergueleneilande | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Halobaena Bonaparte, 1856
|
Spesie: | H. caerulea
|
Binomiale naam | |
Halobaena caerulea | |
Sinonieme | |
Procellaria caerulea |
Die Bloustormvoël (Halobaena caerulea) is 'n stormvoël wat seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 28 – 30 cm groot en weeg 160 - 240 g met 'n vlerkspan van 58 - 70 sentimeter. Die voël is klein, blougrys met 'n wit borskant. In Engels staan die voël bekend as Blue petrel.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7