Gebruiker:Pieter-ZA/Sandput/Grafenwöhr
Grafenwöhr | |||
Grafenwöhr Munisipaliteit en Raadsaal, (gebou in 1462) | |||
|
|||
Ligging van Grafenwöhr in die Opper-Pals | |||
Ligging van Grafenwöhr in Duitsland | |||
Land | Duitsland | ||
---|---|---|---|
Deelstaat | Beiere | ||
Administratiewe afdeling | Opper-Pals (Oberpfalz) | ||
Regering | |||
- Burgemeester | Helmuth Wächter | ||
Oppervlakte | |||
- Totaal | 216,24 km² (83,5 myl²) | ||
Hoogte bo seespieël | 410 m (1 345 vt) | ||
Bevolking (2006) | |||
- Totaal | 6 901 | ||
- Digtheid | 32/km² (82,9/myl²) | ||
Poskode | 92655 | ||
Areakode(s) | 09641 | ||
Webwerf: http://www.grafenwoehr.de/ |
Grafenwöhr is 'n stad in die Opper-Palts (Oberpfalz) Distrik Neustadt aan die Waldnaabrivier in Duitsland.
Geografie
[wysig | wysig bron]Uitbreiding van die stadgebied
[wysig | wysig bron]Die hele stadsgebied sluit die volgende plekke in: Grafenwöhr, Bruckendorfgmünd, Dorfgmünd, Gößenreuth, Hammergmünd, Hütten, Josephsthal, Kollermühle, Moos en Rosenhof.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die stigting van die plek gaan 'n hele paar jaar terug en is gedoen aan twee natuurlike grense, namlik die Creußen-rivier en die Thumbach-rivier en het eers bekend gestaan as Wörth or Werd wat soveel as afweerplek (omdat hulle juis daar skuiling gesoek het) beteken. Die plek het errder st bekendheid verwerf toe dit in die besit van die landgrawe gekom het. Die plek is in 1361 deur die landgraaf tot munisipaliteit (duits: Stadt) verhef. Tot 1421 was Grafenwöhr onder die heerskapy van die Landgrawe van Leuchtenberg, tot 1621/28 kuurpalts (`kurpfälzisch`), daarna beiers. Tot 1900 het die stad slegs 900 inwoners gehad. Daarna, onder die invloed van die naby geleë Troepeoeffenkamp (gestig in 1908) het dit 'n kommersiële opswaai beleef. Die hewige bombardeeringe in April 1945 het amper tot die volledige vernietiging van stad Grafenwöhr bygedra. Die grootste teiken van die geallieërde amgte was natuurlik die Troepeoeffenkamp, maar baie van die vele honderde bomme wat geduurende die twee bombardemente geval het is ook misgegooi en deur die wind van die koers afgedryf. Die Troepeoeffenkamp word vandag van die VSA se weermag en die Bundeswehr, die duitse weermag, gebruik. Dit is ook een van die grootste NATO-Troepeoefenkampe in Europa. Die stad het nou sowat 6901 inwoners (in 2004) en het al met groot troepeoeffeninge - tot getalle van 15000 troepe en meer hanteer. Daar is ook 'n vliegveld, waar selfs Hercules C-130 vliegtuie kan land. Meer inligiting oor die weermagbasis is ook (in engels) by die VSA weermag beskikbaar.
Stadvriendskappe (Städtepartnerschaften)
[wysig | wysig bron]Sedert 1995 bestaan 'n stadvriendskap met Grafenwörth (Oostenryk).
Kultuur en Besienswaardighede
[wysig | wysig bron]Museums
[wysig | wysig bron]- 1. (Eerste) Opper-palts Kultuur- en Militêremuseum met spesiale (wisselende en permanente) uitstallings.
Geboue (besienswaardighede)
[wysig | wysig bron]- historiese ou Middestad
- laatgotiese munisipaliteit ein Raadsaal van 1462 (spätgotisches Rathaus von 1462)
- Die 'Tiende'-huis van 1532, 'n stoorplek - waar die mense die belasting moes betaal - 'n tiende van hulle opbrengs van die plaasprodukte. (Zehentkasten von 1532)
- Die pespilaar van 1496 (geskat) (Pestsäule vermutlich von 1496)
- gerestaureerde gedeelte van die ou stadsmuur (restaurierter Teil der Stadtmauer)
- Schönberg met natuurverhoog, war baie skouspelers hulle kunste kan wys in die vrye natuur (Schönberg mit Naturbühne)
- Die Maria-Hemelvaart-Bergkerg op die St. Annaberg (Kirche "Maria Himmelfahrt")
- St. Annaberg met Die Maria-Hemelvaart-Bergkerg (Annaberg mit Maria-Hilf-Kirche)
- Begrafplaaskerk St. Ursula van 1593 (Friedhofskirche St. Ursula (1593))
Besigheid en Infrastruktuur
[wysig | wysig bron]Lokale Firmas & Besighede
[wysig | wysig bron]Grafenwöhr leef hoofsaaklik van die Troepeoeffenkamp. Dit is een van die belangrikste besigheidsfaktor in die omgewing/kontrei en bied werk vir meer as 3600 mense.
In die ("Gründerzentrum Grafenwöhr-Eschenbach-Pressath"|Stigterssentrum Grafenwöhr-Eschenbach-Pressath) word nuwe besigheidsmense, wat 'n firma of besigheid wil stig gehelp. Hulle kan selfs 'n kantoor huur en dus 'onder toesig' wees terwyl hulle die eerste stappe in die nuwe besigheids-toekoms ingaan.
Oopenbare Inrigtings
[wysig | wysig bron]- Stadsaal
- Woudbad
- Kroë
- Restourante
- 'Fun-Park'
- Binneshuise-Kinderspeelplek "MegaPlay"
Media
[wysig | wysig bron]- Mediumgolfradiosender (MW), die AFN, die VSA Weermagkanaal, wat op engels uitsaai.
Opleiding & Onderwys
[wysig | wysig bron]- 3 Kleuterskole
- 'n Inrigtimg vir Skoolvoorbereiding
- Laerskool & Hoërskool (Volksschule)
- Die St. Michael Beroepskool vir individuële onderwys (vir tegniese vakrigtings) (St.-Michaels-Werk e. V. Berufsschule zur individuellen Lernförderung )
- Handelsskoolsentrum (Kaufmännisches Schulungszentrum)
Persoonlikhede
[wysig | wysig bron]Reinhard Pappenberger, Wybiskop van die `Diözese` Regensburg en Titulaarbiskop van Aptuca (Tunesië)
Besoekers
[wysig | wysig bron]- Adolf Hitler, geduurende die Tweede Wêreldsoorlog
- Elvis Presley (toe hy in die VSA se weermag diens gedoen het. Hy het egter ok die kroë van die stad besoek en daar gesing.)]
- Franz-Josef Strauß, Ministerpresident van Beiere, voormalige Minister van Verdeediging, en Leier van die CSU-Party in Beiere.
Militêre Sone
[wysig | wysig bron]Grafenwöhr, die militêre installasie, bestaan uit hoofsaklik VSA Weermag (7th Army) 'Gemeenskaplike Mulinasionale Oefen-Kommando' (Joint Multinational Training Command). Die 7th Army JMTC is a unit that provides training facilities including ranges where tanks, guns and other military apparatus may be tested by those who may use them in combat. Training is conducted for US forces as well as forces from other NATO nations. There is the Grafenwöhr main post to the north, the training area in the middle and to the south is the Vilseck military community.
The Grafenwoehr airstrip is used as an assault zone for C-130's from the 37th Airlift Squadron at Ramstein AB, Germany. Due to its length and relative proximity to Ramstein, it makes for a realistic simulation of short field operations encountered around the world. Bunker dropzone is also located at Grafenwoehr. It is used to practice airdrop of equipment and supplies, perfecting the capabilities of the United States military.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Stadt Grafenwöhr - Offisiele webwerf van die stad Grafenwöhr
- Luftbilder der Stadt - Lugfoto van die stad Grafenwöhr