Giyani
Voorkoms
Giyani | |
---|---|
'n Verkeerskruising en winkelsentrum in Giyani. | |
Koördinate: 23°18′36″S 30°42′23″O / 23.31000°S 30.70639°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Mopani |
Munisipaliteit | Groter Giyani |
Stigting | 1903 |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 19,51 km2 (7,53 vk. myl) |
Hoogte | 484 m (1 588 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 25 954 |
• Digtheid | 1 330/km2 (3 400/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.5% |
• Indiërs/Asiërs | 2.0% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 96.9% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Tsonga | 86.8% |
• Engels | 2.7% |
• Noord-Sotho | 2.7% |
• Venda | 1.7% |
• Ander | 6.2% |
Poskode (strate) | 0826 |
Poskode (posbusse) | 0826 |
Skakelkode | 015 |
Giyani is 'n groot dorp in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika, en die voormalige hoofstad van die tuisland Gazankulu. Nabygeleë dorpe sluit in Modjadjiskloof en Thohoyandou. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 25 954 gehad, waarvan 25 157 (96.9%) Swart was.[1]
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorp het ontstaan as gevolg van die regeringsbeleid van afsonderlike ontwikkeling van die 1970's en 1980's. Dit is ontwikkel as die hoofstad van Gazankulu. Dit is die tradisionele tuiste van die Sjangaan- en Tsongastamme.