Guy Verhofstadt
Voorkoms
Guy Verhofstadt | |
Eerste Minister van België
| |
Ampstermyn 12 Julie 1999 – 20 Maart 2008 | |
Vise | Laurette Onkelinx Didier Reynders |
---|---|
Monarg | Albert II |
Voorafgegaan deur | Jean-Luc Dehaene |
Opgevolg deur | Yves Leterme |
Leier van die Alliansie van Liberale en Demokrate vir Europa
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 Julie 2009 | |
Voorafgegaan deur | Graham Watson |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 11 April 1953 Dendermonde, België |
Politieke party | Open Vld |
Eggenoot/-note | Dominique Verkinderen |
Alma mater | Universiteit Gent |
Handtekening |
Guy Maurice Marie Louise Verhofstadt (Dendermonde (Oos-Vlaandere), 11 April 1953) is 'n Belgiese liberale politikus. Van 12 Julie 1999 tot 20 Maart 2008 was hy die Eerste Minister van België. Hy is lid van die politieke party Open Vld. Sedert 2006 is hy ook lid van die raad van Gent, en sedert 2009 'n lid van die Europese Parlement.
Voor dit was hy minister, partyvoorsitter en volksverteenwoordiger.
Verhofstadt het in die regte gestudeer. Hy is getroud en het twee kinders.
Voorafgegaan deur Jean-Luc Dehaene |
Eerste minister van België 1999-2008 |
Opgevolg deur Yves Leterme |