Dover, New Jersey
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | New Jersey |
County | Morris |
Koördinate | 40°53′N 74°33′W / 40.883°N 74.550°W |
Stigting | 1722 |
Geïnkorporeer op | 1 April 1869 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 7,070 vk km |
Hoogte bo seevlak | 170 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 18 367 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 612,2/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | James P. Dodd |
Amptelike Webwerf | dover.nj.us |
Dover is 'n stad in die deelstaat New Jersey. Die stad is geleë op die oewers van die Rockawayrivier en is ongeveer 53 km noordwes van Newark. Daar is groot bronne van ystererts in die omgewing.
Die eerste nedersetting is in 1722 gevestig, het dorpstatus in 1826 en stadstatus in 1869 verkry.
Bron
[wysig | wysig bron]- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 8, Bladsy 367.